Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Brendan Peyper – Sinkplaat Sessies (DVD)

, ,
Klubprys R101.00
Nie-lid R101.00
Plaas in mandjie

Item Kode: B300030


Cinderella (Classic)

,
Klubprys 61.00
Nie-lid R67.00
Plaas in mandjie

When Cinderellas cruel stepmother prevents her from attending the Royal Ball, she gets some unexpected help from the lovable mice Gus and Jaq, and from her Fairy Godmother.

74 min

Product Code: 302180


KRONE 1&2 LIVE

,
Klubprys R195.00
Nie-lid R195.00
Plaas in mandjie

KRONE 1&2 LIVE

Item Kode: DF1916


KRONE 2 LIVE

, ,
Klubprys R142.00
Nie-lid R142.00
Plaas in mandjie

Na die sukses van die Krone 2 vertoning, is hierdie treffer produksie nou visueel beskikbaar op die Krone 2 Live DVD. Krone is ‘n moewiese saamsing JOL, en sluit 5 van Suid Afrika se gunsteling kunstenaars asook gaskunstenaars in, wat saamsing aan 20 medleys in die Grand West Arena in Kaapstad, voor ‘n uitverkoopte gehoor.Krone gaan oor die Musiek, en bestaan uit meer as 100 treffers, soos gesing deur platinum verkopers Kurt Darren, Nicholis Louw, Snotkop, Heinz Winckler en Ray Dylan as die 5 Krone. Dit sluit ook gaskunstenaars in soos Nadine, NRG, Manie Jackson, Liezel Pieters, en Anders om ‘n paar te noem. Die Krone 2 Live DVD is een massiewe saamsing JOL en ‘n MOET vir alle musiek liefhebbers.

Item Kode: DF1904


KRONE 4 LIVE

, ,
Klubprys R142.00
Nie-lid R142.00
Plaas in mandjie

KRONE 4 LIVE

Item Kode: DF1919


KRONE LIVE

,
Klubprys R106.00
Nie-lid R106.00
Plaas in mandjie

Hoe skep jy die Musiek wenresep van die dekade Jy kombineer 5 van SA se grootste en beste verkopers, en laat hulle die grootste en beste treffers van ons tyd bekroon, in ‘n lewendige, saamsing- vertoning op die verhoog! En dis wat Krone is; ‘n moewiese saamsing JOL! Krone gaan alles oor die Musiek en die saamsing, en kombineer 109 Engelse en Afrikaanse treffers in medley formaat. Saam is dit ongeveer 3 ure van onophoudelike treffers. Hierdie konsert sluit in platinum verkopers Kurt Darren, Nicholis Louw, Snotkop, Ray Dylan en Heinz Winckler as die 5 krone, en ook vele gaskunstenaars soos Monique, Silwer & Goud, Manie Jackson en Elizma Theron om ‘n paar te noem. Hierdie KRONE LIVE DVD is een massiewe SAAMSING JOL

Item Kode: DF1902


Liezel Pieters – Sinkplaat Sessies (DVD)

, ,
Klubprys R101.00
Nie-lid R101.00
Plaas in mandjie

Item Kode: B300040


Plaas in mandjie

The film centers on young Mariah, a little girl who dreams of getting a dog for Christmas after seeing a puppy named Princess at the local pet store. To see if shes ready for the responsibility, Mariah is tasked with dog-sitting her uncles crazy canine Jack, who upends the familys holiday preparations with his various shenanigans.

Item Kode: B300330


Refentse – Sinkplaat Sessies (DVD)

, ,
Klubprys R101.00
Nie-lid R101.00
Plaas in mandjie

Item Kode: B300010


Ricus Nel – Sinkplaat Sessies (DVD)

, ,
Klubprys R101.00
Nie-lid R101.00
Plaas in mandjie

Item Kode: B300020


Is Duidelik

, ,
Klubprys R120.00
Nie-lid R130.00
Plaas in mandjie

Item Kode: 301560


Hillsongs Let Hope Rise

, ,
Klubprys R101.00
Nie-lid R111.00
Plaas in mandjie

Capturing the on-stage energy and off-stage hearts of the Australia-based band Hillsong United, Hillsong: Let Hope Rise is a new motion-picture genre: the theatrical worship experience. The film explores Hillsong’s humble beginnings and astonishing rise to prominence as an international church whose songs are sung every Sunday by
more than 50 million people worldwide.

Item Kode: 201620


Clarice & Die Reenboogkidz

, , , ,
Klubprys R101.00
Nie-lid R101.00
Plaas in mandjie

Oorspronklike liedjies, geskryf deur Arnold de Wet en sy pa, Jan, wat al jare suksesvol in die kindermark golwe maak. Met kleurryke stelle, lessies, danse en poppekasstories bederf hierdie kombinasie van DVD en CD die jong mark met vars Afrikaanse kindergospelmusiek. Aanbeveel by lesgee in kinderkerke, kleuter- en laerskole. Snitte sluit in:

• Jesus is die beste
• Al die begeertes
• Ek is ’n wenner
• Nuwe dag

Item Kode: 200060


Plaas in mandjie

Item Kode: 301250


Orchestrated LIVE (DVD)

, ,
Klubprys R101.00
Nie-lid R111.00
Plaas in mandjie

The DVD, filmed over two SOLD OUT evenings at The Teatro at Montecasino, is a must have that fans both locally and internationally will want to get their hands on. Displaying contemporary yet classical versions of their acclaimed discography whilst still treating their fans to everything they have grown to love about the Parlotones, The Parlotones Orchestrated DVD Launch is something you do not want to miss.

Orchestrated has been an incredible journey for us as a band,says Kahn Morbee. Our main objective was to re-work many of our songs by incorporating a chamber ensemble led by Brendan Jury. The process was very meticulous as we wanted to create alternate versions of the tracks and not just add strings etc to a song thereby giving our fans a whole new experience of songs they have been listening to over the years.

Item Kode: 301240


Live at Wembly (DVD)

, ,
Klubprys R192.00
Nie-lid R192.00
Plaas in mandjie

01. The Only Thing That Looks Good On Me Is You
02. Do To You
03. Kids Wanna Rock
04. Cant Stop This Thing We Started
05. This Time
06. 18 Til I Die
07. Have You Ever Really Loved A Woman
08. Touch The Hand
09. Cuts Like A Knife
10. Its Only Love
11. Somebody
12. (Everything I Do) I Do It For You
13. Run To You
14. There Will Never Be Another Tonight
15. Seven Nights To Rock
16. I Wanna Be Your Underwear
17. Wild Thing
18. It Aint A Party (If You Cant Come Round)
19. Shess Only Happy When Shes Dancin
20. Summer Of 69
21. All For Love
22. Lets Make A Night To Remember
23. I Fought The Law
24. Heaven

Item Kode: 301270


Krone 3 Live (DVD)

, ,
Klubprys R131.00
Nie-lid R131.00
Plaas in mandjie

Na die sukses van die Krone 1 & 2 vertonings, is die lewendige weergawe van Krone 3 nou beskikbaar op DVD en CD. Hierdie moewiese saamsing JOL word uitgevoer deur 14 van Suid Afrika se grootste sterre saam met die gehoor, tydens n 3 ure partydjie-sonder-einde, by Carnival city casino.

Krone gaan oor die Musiek, en bestaan uit meer as 100 treffers, soos gesing deur platinum verkopers Juanita du Plessis, Adam Tas, Snotkop, Kurt Darren, Ray Dylan, Adam Tas, Manie Jackson, Nicholis Louw, Refentse en Elizma Theron, om net n paar te noem. Hierdie is die grootste saamsing partydjie van die jaar.

Item Kode: 301260