Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Clarice & Die Reenboogkidz

, , , ,
Klubprys R99.95
Nie-lid R99.95
Plaas in mandjie

Oorspronklike liedjies, geskryf deur Arnold de Wet en sy pa, Jan, wat al jare suksesvol in die kindermark golwe maak. Met kleurryke stelle, lessies, danse en poppekasstories bederf hierdie kombinasie van DVD en CD die jong mark met vars Afrikaanse kindergospelmusiek. Aanbeveel by lesgee in kinderkerke, kleuter- en laerskole. Snitte sluit in:

• Jesus is die beste
• Al die begeertes
• Ek is ’n wenner
• Nuwe dag

Item Kode: 200060


Geliefde Sprokies (Audio-CD)

,
Klubprys R80.00
Nie-lid R80.00
Plaas in mandjie

Audio-CD : Kom deel in die wonderwereld van sprokies … n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se luistergenot vir jonk en oud. Eendag, lank, lank gelede

Item Kode: 201280