Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00
Showing the single result
Plaas in mandjie

Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets on-vergeetliks met Bybelstories vir beginners.

Hierdie Kinderbybel spog met lewendige, illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer. Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en ‘n woorde-lys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboek die perfekte boek om kinders aan die stories en karakters van die Bybel bekend te stel.¬†Bybelstories vir beginners, met sy hope pret en tydlose verhale vir kleuters, is die ideale geskenk vir elke jong kind. Ouderdom: 3-6 jaar

Hardeband, 512 ble, 159 x 190 mm

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)

Item Kode: 106250