Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Dapper Muis

, ,
Klubprys R80.00
Nie-lid R90.00
Plaas in mandjie

“Ek’s ’n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis…” Wie ken nie dié liedjie oor die muisie wat voorgee om nie bang te wees nie. Wel, hier is dit nou in boekvorm.

Sagteband, 24 ble, 210 x 280 mm

Item Kode: 113360


Plaas in mandjie

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardeband, 72 ble, 237 x 287 mm

Item Kode: 113600


Plaas in mandjie

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardcover, 72 pages, 237 x 287 mm

Item Kode: 113610


Plaas in mandjie

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardeband, 72 ble, 237 x 287 mm

Item Kode: 113550


Plaas in mandjie

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks..

Hardeband, 72 ble, 237 x 287 mm

Item Kode: 113570


Plaas in mandjie

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardeband, 72 ble, 237 x 287 mm

Item Kode: 113580


Plaas in mandjie

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardeband, 72 ble, 237 x 287 mm

Item Kode: 113560


Plaas in mandjie

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardeband, 72 ble, 237 x 287 mm

Item Kode: 113590


Plaas in mandjie

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardeband, 72 ble, 237 x 287 mm

Item Kode: 113540


Eensame krokodil

, ,
Klubprys R80.00
Nie-lid R90.00
Plaas in mandjie

“Die eensame krokodil” vir wie almal gril is net een van Betty Misheiker se kinderliedjies waarmee geslagte grootgeword het. Nou kan kleingoed dit as ’n boek geniet.

Sagteband, 24 ble, 210 x 280 mm

Item Kode: 113370


Plaas in mandjie

Lank, lank gelede het drie varkies elk sy eie huis gebou, een van strooi, een van hout en een van klip…

Sagteband, 24 ble, 210x210mm

Item Kode: 113390


Plaas in mandjie

Toe Hansie en Grietjie se nare stiefma hulle in die woud los, ontdek hulle ’n huisie gebou van koek.

Sagteband, 24 ble,210×210 mm

Item Kode: 113410


Plaas in mandjie

Geen kind kan die storie van Rooikappie, haar ouma en die nare wolf weerstaan nie.

Sagteband,24ble,210x210mm

Item Kode: 113400


Plaas in mandjie

“R.L. Stine’s spooky books have sold over 400 million copies worldwide and have helped to ensure generations are terrified of ventriloquist’s dummies following the success of the film starring Jack Black, the books have been brought to a whole new audience and here are 10 adventures that are twisted, funny and rather dark. They’ll be top of every child’s reading list.

Features:
– One Day at Horrorland
– Return of the Mummy
– Night of the Living Dummy
– The Haunted Mask
– Vampire Death
– The Abominable Snowman of Pasadena
– A Shocker on Shock Street
– Revenge of the Lawn Gnomes
– Please Don’t Feed the Vampire
– Attack of the Graveyard Ghouls

– Publisher: Scholastic Ltd
– Format: Collection
– Dimensions: 19.8cm x 12.9cm”

Item Kode: 113730


Groot boek van dierestories

, ,
Klubprys R160.00
Nie-lid R190.00
Plaas in mandjie

Dié lieflike skatkis bevat agt stories, elk met pragtige groot illustrasies. Lees saam van die ideale werk vir ’n olifant, ’n klein krimpvarkie se groot dag en ’n bysiende kameelperd. Agterin die boek is daar wenke wat jou sal help om die stories nóg lekkerder te maak vir jou jong gehoor. Elke storie vertel van ’n nuwe avontuur of ’n nuwe ontdekking met ’n versteekte lewenslessie.

Hardeband, 176 ble, 253 x 230 mm

Item Kode: 113450

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


Haas Das se nuuskas 3

, ,
Klubprys R110.00
Nie-lid R140.00
Plaas in mandjie

Almal in Menseland sal verheug om Haas Das, Diereland se geliefde nuusleser en sy assistent, Piet Muis, terug te verwelkom. In dié boekie is dit tyd vir die groot resies tussen Hasie Kwassie en Skillie Skilpad.

Sagteband, 72 ble, 240 x 170 mm

Item Kode: 113620


Haas Das se nuuskas 4

, ,
Klubprys R110.00
Nie-lid R140.00
Plaas in mandjie

Boeboe die bobbejaantjie word vermis en almal is bekommerd, want Hoohoeff Hiënia is in die omtrek.

Sagteband, 72 ble, 240 x 170 mm

Item Kode: 113630


Jesus is Great (with CD)

, ,
Klubprys R105.00
Nie-lid R150.00
Plaas in mandjie

The 24 short, fun-filled stories were written by South African singer and actress Clarice Pieterse and pastor Arnold de Wet. The stories are brought to life through colourful illustrations and complemented
by a key Scripture verse, a prayer and a fun activity. Little ones will have fun singing along to the 13 catchy songs on the accompanying CD.

Hardeband, 100 ble, 203 x 203 mm

Item Kode: 113530


Karel Kraai se kitaar

, ,
Klubprys R110.00
Nie-lid R140.00
Plaas in mandjie

Mamma Kraai weet haar kuiken het ‘n spesiale musiektalent. Hy kan fyn luister en allerhande geluide naboots. Hy sing dag en nag “Ha-ha-a-a-aa!” soos Hadeda, soos Jangroentjie “Tji-tjitjoe!” en soos Duif “Koekeroekoe!”. Dit laat al die voëls se koppe draai. Hulle ken nie meer hulle eie geluide nie! Die hele bos is deurmekaar. Mamma Kraai besluit hulle moet trek en ‘n plek gaan soek waar niemand ooit weer oor haar Kareltjie se musiek sal kla nie.

Sagteband, 32 ble, 300 x 240 mm

Item Kode: 113430


Lappop

, ,
Klubprys R80.00
Nie-lid R90.00
Plaas in mandjie

Mamma en ouma gaan nét so lekker saam lees (en sing) aan die boek oor die lappop wat saam met ’n vrot pampoen en ’n stukkende skoen op die ashoop beland het.

Sagteband, 24 ble, 210 x 280 mm

Item Kode: 113380