Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Anglo-Boerwar in 100 Objects

, ,
Klubprys R300.00
Nie-lid R375.00
Plaas in mandjie

This book brings the victories and the tragedies – and the full extent of the human drama behind this war – to life through 100 iconic objects. These include a Scottish soldier’s spade used at Magersfontein and
the boots of a Boer soldier who died at Spion Kop.

Hardeband, 272 ble, 270 x 200 mm

Item Kode: 112810

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


Boereverneukers

, ,
Klubprys R205.00
Nie-lid R240.00
Plaas in mandjie

Sjarmant, galant, elegant, belese, berese, gelowig, bedagsaam, selfversekerd, hiperintelligent… In Boereverneukers ontmoet ons van die grootste Afrikaanse skelms, soos die kubuskoning, Adriaan Nieuwoudt, die pynmasjienman, Gervan Lubbe; die kammapediater, André Esterhuizen; die Hertzogville-profeet, David Francis, en die beesbaron, Arnold Smit.

Sagteband, 208 ble, 234 x 153 mm

Item Kode: 112630


Plaas in mandjie

Winston Churchill en Jan Smuts het kopgestamp aan die begin van die Boere-Oorlog, maar het met verloop van tyd goeie vriende geword – en vir 50 jaar vriende gebly: Churchill het gehou van sigare, kos, drank, persoonlike lyfbediendes, luukse verblyf en lang vakansies; Smuts was asketies en het amper spartaans geleef, ’n nie-roker wat min drink, vroeg opstaan en lang ente stap. Richard Steyn was redakteur van die Natal Witness, ’n Nieman-genoot aan Harvard-universiteit, hoofredakteur van The Star en is die skrywer van Jan Smuts: Unafraid of Greatness.

Sagteband, 288 ble, 233 x 152 mm

Item Kode: 112820


Plaas in mandjie

Winston Churchill en Jan Smuts het kopgestamp aan die begin van die Boere-Oorlog, maar het met verloop van tyd goeie vriende geword – en vir 50 jaar vriende gebly: Churchill het gehou van sigare, kos, drank, persoonlike lyfbediendes, luukse verblyf en lang vakansies; Smuts was asketies en het amper spartaans geleef, ’n nie-roker wat min drink, vroeg opstaan en lang ente stap. Richard Steyn was redakteur van die Natal Witness, ’n Nieman-genoot aan Harvard-universiteit, hoofredakteur van The Star en is die skrywer van Jan Smuts: Unafraid of Greatness.

Sagteband, 288 ble, 233 x 152 mm

Item Kode: 112560


Plaas in mandjie

Die 25-jarige Lammie de Villiers van die Pretoria-kommando het op Spioenkop gesterf. Die leerstewels wat hy gedra het – en ook generaal Christiaan de Wet se saal, ’n rare velduniform van die ZAR Staatartillerie en die kerse wat die Boervrou Kotie Steenkamp by haar gehad het toe sy in die veld geleef het, is van die objekte in hierdie boek. Die volle drama van die Anglo-Boereoorlog word werklik en persoonlik in hierdie versameling ikoniese objekte uit die Oorlogsmuseum se versameling. Die boek volg grootliks die kronologiese verloop van die oorlog, maar lig ook sekere temas uit, waaronder Boere- en Britse wapens, mediese sorg en die vernaamste rolspelers in die konflik. Die 100 ikoniese items word aangevul deur aangrypende historiese foto’s. ’n Verdere 200 bykomende objekte is ingesluit om die storie te help vertel van ’n oorlog wat ’n onuitwisbare merk op die Suid-Afrikaanse landskap gelaat het.

Hardeband, 272 ble, 270 x 200 mm

Item Kode: 112570

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


In the Heart of the Whore

, ,
Klubprys R230.00
Nie-lid R250.00
Plaas in mandjie

The ongoing assassinations of anti-apartheid activists led to rumours that some kind of third force must be responsible. The South African government flatly denied any involvement. All investigations of the matter were met with stony silence.

The first crack in the wall came with the publication by the Vrye Weekblad newspaper of the extraordinary story of Dirk Coetzee, former Security Branch Captain. His tale of murder, kidnapping, bombing and poisoning provided corroboration of the shocking confessions made by Almond Nofemela on death row. Slowly the dark secret started unravelling under the probing of determined journalists.

In the Heart of the Whore introduces the reader to the secret underworld of the death squads. It explains when and why they were created, who ran them, what methods they employed, who the victims and perpetrators were.

Jacques Pauw was more closely involved with the subject than any other person outside the police and armed forces. In this groundbreaking work he looks at the devastating effect of the secret war on the opponents of apartheid as well as the corrosive effects on the people who committed these crimes.

Item Kode: 113840


Into the Heart of Darkness

, ,
Klubprys R230.00
Nie-lid R250.00
Plaas in mandjie

 

Item Kode: 113850


Almost Human

, ,
Klubprys R275.00
Nie-lid R305.00
Plaas in mandjie

In 2013, paleoanthropologist Lee Berger and his team made the discovery of a lifetime in an underground cave near Johannesburg: hundreds of prehistoric bones, including entire skeletons of at least 15 individuals, all perhaps two million years old. Berger’s team had discovered a new species: Homo naled

Sagteband, 256 ble, 233 x 152 mm

Item Kode: 110220


Ratels on the Lomba

, ,
Klubprys R205.00
Nie-lid R235.00
Plaas in mandjie

On 3 October 1987 Charlie Squadron led the way during the climactic battle between the South African Defence Force and the Angolan forces on the Lomba River in southern Angola. This account of the battle is also the story of how individuals react in the face of death and how the war never left them, even when they returned home.

Sagteband, 240 ble, 233 x 152 mm

Item Kode: 110240


A Short History of South Africa

, ,
Klubprys R220.00
Nie-lid R250.00
Plaas in mandjie

Gail Nattrass, historian and educator, presents the reader with a brief, general account of South Africa’s history, from the beginning to the present day. Nattrass’s passion for her subject shines through, whether she is elucidating the reader on early humans in the Cradle of Humankind, or the tumultuous 20th-century processes that shaped the democracy that is South Africa today.

Sagteband, 384 ble, 233 x 152 mm

Item Kode: 110210


Scorched Earth

, ,
Klubprys R320.00
Nie-lid R395.00
Plaas in mandjie

The policy of scorched earth followed by the British forces during the Anglo-Boer War of 1899 to 1902, as well as the concentration camps, led to bitter memories and trauma that haunted Afrikaners and other inhabitants of South Africa alike for many years after the war. In this book, a group of historians take a fresh and sober look at this controversial aspect of the war.

Hardeband, 320 ble, 280 x 210 mm

Item Kode: 110150


Plaas in mandjie

’n Asteroïde so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Ná dié slag volg ’n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 ’n ander gebeurtenis wat die wêreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom ’n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het teë, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture. Inkomelinge het die geskiedenis gevorm – jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asië. Suid-Afrika se mense het oorlog gemaak en vrede gesluit, goud en diamante ontdek, glorieryke hoogtes bereik en in die dieptes van onderdrukking verval totdat almal op ’n dag as gelykes in ’n ry ingeval het om vir ’n regering te stem wat hulle as demokratiese volk die een-en-twintigste eeu sou binnelei. Dit is die verhaal van dinosourusse, diamante en demokrasie.

Item Kode: 109310


Plaas in mandjie

’n Asteroïde so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Ná dié slag volg ’n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 –
’n ander gebeurtenis wat die wêreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom ’n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het teë, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture.

Inkomelinge het die geskiedenis gevorm – jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asië. Suid-Afrika se mense het oorlog gemaak en vrede gesluit, goud en diamante ontdek, glorieryke hoogtes bereik en in die dieptes van onderdrukking verval totdat almal op ’n dag as gelykes in ’n ry ingeval het om vir ’n regering te stem wat hulle as demokratiese volk die een-en-twintigste eeu sou binnelei. Dit is die verhaal van dinosourusse, diamante en demokrasie.

Item Kode: 109290


Verskroeide aarde

, ,
Klubprys R320.00
Nie-lid R395.00
Plaas in mandjie

In dié bygewerkte uitgawe van een van 2001 se topverkopers gee historici ’n vars blik op die Britte se verskroeide aarde-beleid en konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog. Ná bykans honderd jaar kan die effek op die land se geskiedenis vandag nog nagespeur word. Die uitgawe bevat ’n nuwe slothoofstuk asook 260 foto’s en illustrasies, waarvan bykans 160 nuut is.

Sagteband, 320 ble, 280 x 210 mm

Item Kode: 110160


Plaas in mandjie

’n Asteroïde so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Ná dié slag volg ’n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 ’n ander gebeurtenis wat die wêreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom ’n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het teë, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture. Inkomelinge het die geskiedenis gevorm – jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asië. Suid-Afrika se mense het oorlog gemaak en vrede gesluit, goud en diamante ontdek, glorieryke hoogtes bereik en in die dieptes van onderdrukking verval totdat almal op ’n dag as gelykes in ’n ry ingeval het om vir ’n regering te stem wat hulle as demokratiese volk die een-en-twintigste eeu sou binnelei. Dit is die verhaal van dinosourusse, diamante en demokrasie.

Item Kode: 109300


Ratels aan die Lomba

, ,
Klubprys R205.00
Nie-lid R235.00
Plaas in mandjie

3 Oktober 1987: Charlieeskadron – die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep – kom te staan teen ’n Angolese mag met ’n getalsoorwig én beter wapentuig. Boonop is die terrein dig bebos, wat hul sig en beweging beduidend inperk. Nogtans het slegs een SAW-soldaat gesneuwel teenoor die 600, so word geraam, van die Angolese 47 Brigade. Scholtz is ’n gerekende politieke kommentor en krygskenner, en sy vertelling is eerlik en vol drama.

Sagteband, 240 ble, 233 x 152 mm

Item Kode: 110250


Plaas in mandjie

’n Kwarteeu ná die laaste skote in die Grensoorlog geklap het, bestaan daar steeds wanopvattings oor Suid-Afrika se langste oorlog. Baie mense wonder steeds wie werklik die oorlog gewen het. Sedertdien het die geweerlope afgekoel en die stof en rook van die slagveld gaan lê. In dié bygewerkte uitgawe van wat al in 1989 – kort ná die einde van die konflik – ’n topverkoper was, plaas Willem Steenkamp, ’n gesoute joernalis, nuwe feite en inligting wat oor die oorlog aan die lig gekom het op die tafel. Ideaal vir sowel oud-weermaglede as vir nuwe belangstellendes.

Item Kode: 102880