Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Omega, oor en uit

, ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R202.00
Plaas in mandjie

Op sy eerste dag as nasionale dienspligtige was Francois Verster al in die sop weens rebelsheid. Hy vertel skreeusnaaks hoe hy basiese opleiding net-net oorleef en uitgeplaas word na die basis Omega, waar hy vir Boesmankinders skoolhou. Met ’n vars hoek op die Grensoorlog-genre verweef hy anekdotes van aggressiewe korporaals en rigiede reëls met die ernstiger verhaallyn uit die hede – Francois se lewe as ’n argivaris in Kaapstad. Sonder romantisering werp hy lig op hoe Afrikanermans die nuwe Suid-Afrika beleef. Geïllustreer.

Item Kode: 100580


Wat nou, Suid-Afrika?

, ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R212.00
Plaas in mandjie

’n Nuwe perspektief op dinge wat lankal pla. Om braaivleisvure skiet gewone Suid-Afrikaners se kommervlakke deesdae byna net so hoog op soos die vonke. In Wat nou, Suid-Afrika kyk die oud-rektor Theuns Eloff na kwessies op almal se lippe – soos werkloosheid en die impak van regstellende aksie.

Item Kode: 100570


In DKs unique activity collection kids explore space with the ultimate blend of facts and fun. This book is packed with amazing facts and fun activities based on the stars, planets and galaxies. From colouring and drawing to puzzles and stickers, Ultimate Factivity Collection: Space is a great way to learn while having fun – all you need is a pencil.

Item Kode: 106590