Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

30

, ,
Klubprys R260.00
Nie-lid R325.00
Plaas in mandjie

Herman is 30 en terug met sy verbysterende koskennis, 30-minuutresepte, wat jy van wyn móét weet en dinge wat jy sal wil weet.

Sagteband, 192 ble, 270 x 200 mm

Item Kode: 113290


50 Boerekosgeregte

, ,
Klubprys R130.00
Nie-lid R160.00
Plaas in mandjie

Tradisionele boerekos – nes jou ma of ouma dit gemaak het – bly die lekkerste kos en laat almal altyd nader staan met etenstyd. Met dié boek vol resepte uit die kombuise van die vroue van die Noord-Kaap samel die VLV geld in vir liefdadigheid in die provinsie terwyl jy smul aan beesstert, boontjiesop, melkkos met snysels, basaarpoeding en selfs goeie ou souttert.

Sagteband, 64 ble, 260 x 210 mm

Item Kode: 113270


Cass Abrahams Cooks Cape Malay

, ,
Klubprys R140.00
Nie-lid R175.00
Plaas in mandjie

This is an updated edition of The Culture & Cuisine of the Cape Malays.
Cape Malay food has proven to be extremely popular among South
Africans from all walks of life and now, increasingly, among the many tourists visiting our country. This book contains recipes for all the firm favourites as well as lesser-known but equally delectable dishes traditionally gracing the Cape Malay table.

Sagteband, 96 ble, 260 x 193 mm

Item Kode: 113340


Marilyn Kuier en Kook

, ,
Klubprys R140.00
Nie-lid R200.00
Plaas in mandjie

Dié Kapenaar het by haar ma leer kook en haar eerste melktert in Graad 4 gebak. As jonggetroude pastoriepaar is sy en haar man beroep na Loeriesfontein waar sy moes leer om baie monde met min te voer. Dus het sy gaan kers opsteek in die gemeente en… om ’n lang storie kort te maak, is sy as Kuier se huiskok aangestel. Nou kan jy haar praktiese, bekostigbare en smullekker resepte self uittoets.

Sagteband, 112 ble, 260 x 210 mm

Item Kode: 113280


Martelize kook! Jy’s genooi

, ,
Klubprys R280.00
Nie-lid R350.00
Plaas in mandjie

Dié gewilde RSG-omroeper was as kind die uieskiller in die huis – en dit sê baie aangesien haar pa, die potjiekoskoning, Matie Brink, berge uie gebruik het. Dis waar haar liefde vir kosmaak begin het en deesdae is sy ’n uithalerkok. Haar repertoire sluit alles in van haar ouma se growwebeskuit tot boerewors-ravioli en tuisgemaakte tamatiesous, alles sonder fi eterjasies en tierlantyntjies.

Sagteband, 192 ble, 270 x 200 mm

Item Kode: 113300

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


OLAMI

, ,
Klubprys R295.00
Nie-lid R330.00
Plaas in mandjie

The Olami cookbook from Nirit Saban of the popular deli on Bree Street, Cape Town is all about simple, nourishing, wholesome food. Olami, a word used in Israel, means global, universal and worldly, and Nirit’s recipes open the door to many fusions and intermingling flavours from the Middle East to South America. A book that keeps in mind the local, the recipes with easy-to-source ingredients make it accessible to everyone.

Item Kode: BL00040


Plaas in mandjie

Maak jou reg vir ’n hele rits tong-indie-kies-resepte en stories oor die Recces se ervarings tydens die Grensoorlog wat in 1997 geëindig het. Want kyk – wanneer die Recces die pad vat, slaan luislange, aasvoëls en selfs leeus op die vlug. En wat jy kan vang, kan jy eet, sê dié manne. Vind uit wat dit verg om vir weke aaneen uit ’n rugsak te leef en hoe om te oorleef op dit wat Moeder Natuur verskaf.

Sagteband, 224 ble, 270 x 200 mm

Item Kode: 113250


Shisanyama

, ,
Klubprys R280.00
Nie-lid R345.00
Plaas in mandjie

Die immergewilde Jan Scannell (oftewel Jan Braai) se nuwe braai-boek is gepak met familieresepte en wenke wat van een geslag na ’n ander oorgedra sal word. Steek dus die vuur aan en slyp jou tande vir nuwe gunstelinge soos ontbytpizza, mosterdroomys met T-been, waatlemoenslaai, lam-jaff els en “bacon”-bomme.

Sagteband, 200 ble, 250 x 200 mm

Item Kode: 113260


Plaas in mandjie

The South African Special Forces, or Recces, are known for being tough. Not only must they pass a gruelling selection course, but once they have qualified as operators, they often spend weeks in the bush living off rat packs and whatever else they can find. This book combines stories about their experiences during the Border War with recipes from the bush and the sea, and even a few from the kitchen.

Sagteband, 224 ble, 270 x 200 mm

Item Kode: 113330


Weber Classics

, ,
Klubprys R280.00
Nie-lid R330.00
Plaas in mandjie

This essential fireside companion includes proven techniques and mouthwatering dishes you might never imagine would come off the fire. From deep-dish pizza to baconwrapped prawns and vegetarian chilli, there are recipes to suit all tastes. More than 200 new recipes are included, from starters and main dishes to sides and sauces, and all have been adapted for South African ingredients.

Hardeband, 336 ble, 269 x 208 mm

Item Kode: 113320

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


Curry

, ,
Klubprys R320.00
Nie-lid R395.00
Plaas in mandjie

Ishay Govender-Ypma is passionate about people and about curry. She traversed South Africa for a year in search of local curries to put to the test. South African cuisine. The recipes range from those with a subtle flavour to fiery curries, and include korma, vindaloo, masala and xacuti, made with seafood, lamb, beef, tripe and goat.

Hardeband, 256 ble, 265 x 200 mm

Item Kode: 110490


Plaas in mandjie

This book features a scrumptious collection of tried-and-trusted recipes for gifts from your kitchen – cakes, choux puffs, cookies, tarts, snacks and fillings with many variations, as well as several recipes for people on special diets (Banting, Paleo, keto, gluten-free and sugar-free). Van Zyl also shares packaging ideas for your baked goodies and explains ways to recycle and decorate containers.

Sagteband, 160 ble, 260 x 193 mm

Item Kode: 110520


Plaas in mandjie

Each chapter presents a different theme, including trains, monsters, butterflies, rag dolls, super heroes and dinosaurs. All the treats use readily available ingredients and a minimum of fuss. Marshmallows, ice-cream cones, Rice Krispies, Marie biscuits and small sweets will turn into figures, animals and objects to delight and intrigue small party-goers. Beautiful photography, helpful instructions and useful tips make it possible to put on the perfect party without blowing the budget or spending hours in the kitchen. Themes can be adapted to suit your child’s preferences and age.

Item Kode: 101480


Kook & Geniet

, ,
Klubprys R300.00
Nie-lid R370.00
Plaas in mandjie

Dié bybel van Suid-Afrikaanse kombuise is nou in ’n meer praktiese formaat.

Hardeband, 568 ble, 229 x 159 mm

Item Kode: 111030


Smeul

, ,
Klubprys R240.00
Nie-lid R300.00
Plaas in mandjie

Van karamelkwepers met kaneel tot spinasie-en-ansjovispastasous is op dié drie vriendinne se spyskaart.

Sagteband, 240 ble, 280 x 210 mm

Item Kode: 110530


Boerekos met ‘n Twist

, ,
Klubprys R265.00
Nie-lid R330.00
Plaas in mandjie

Annelien Pienaar gee eenvoudige, voedsame huiskos ’n splinternuwe watertandkinkel. Elk van haar 140 resepte is deeglik getoets, bevat g’n vreemde bestanddele nie en sit die “resep-met-’n-les”-konsep voort wat haar so gewild maak op sosiale media. Sy sit basiese kombuisvaardighede uiteen, gee slim raad, verklap kortpaaie en verskaf plaasvervangers.

Sagteband, 64 ble, 260 x 210 mm

Item Kode: 110500


50 Sop- en broodgeregte

, ,
Klubprys R120.00
Nie-lid R150.00
Plaas in mandjie

Daar is min dinge wat liggaam en siel voed soos tuisgemaakte sop en brood. Of dit nou ’n ontspanne middagete of deftige voorgereg is, sop is altyd ’n maklike, heerlike opsie. Dié boek bevat 50 ou gunstelinge en nuwe staatmakers soos hoendernoedelsop, blomkool-en-aartappelsop, spek en oom-en-tantesop, kruiebrood in ’n blikkie en olyf-en-spekbroodwiele, net betyds vir die winter. Jy sal al die bestanddele in jou koskas of by jou naaste winkel kry.

Sagteband, 64 ble, 260 x 210 mm

Item Kode: 110540


Deeg

, ,
Klubprys R230.00
Nie-lid R285.00
Plaas in mandjie

Hoeveel soorte deeg ken jy Daar’s brosdeeg, blaardeeg, skilferdeeg, warmwaterdeeg, fillodeeg en strudeldeeg asook Marokkaanse ouarkdeeg (soortgelyk aan fillodeeg). Kom verlustig jou in almal, hetsy vir terte of pasteie. De Vries vertel meer van die bestanddele en toerusting wat nodig is en “hersien” die basiese beginsels en grootste redes waarom deeg flop. Sy was een van die gewildste deelnemers aan Kokkedoor 1, bied bakklasse aan en maak die lekkerste nougat wat sy by markte verkoop.

Sagteband, 192 ble, 270 x 210 mm

Item Kode: 110480


Sugar Free

, , , ,
Klubprys R185.00
Nie-lid R225.00
Plaas in mandjie

Die oorspronklike Suid-Afrikaanse uitgawe het soos soetkoek verkoop. Nou is Karen Thomson se boek oor suiker – en koolhidraatverslawing, en hoe om hierdie algemene
probleem te oorkom, weer op die rak – die keer met heelwat nuwe inligting en resepte.

Item Kode: 105560


Plaas in mandjie

Dié keer verklap bobaasbakker Katrien van Zyl haar staatmakerresepte vir smullekker koeke, poffertjies, terte, snoephappies en variasies insluitend laekoolhidraat- hoövetresepte vir diegene wat bant of op ’n keto-, paleo-, glutenvrye of suikervrye dieet is. Sy fokus op vinnige, maklike en flatervrye gebak wat met alledaagse bestanddele in jou koskas gemaak word en wys hoe om houers te herwin en versier om fraai geskenkpakkies te maak.

Sagteband, 160 ble, 260 x 193 mm

Item Kode: 110510