Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Cass Abrahams Kook Kaap-Maleis

, ,
Klubprys R140.00
Nie-lid R175.00
Plaas in mandjie

Pragfoto’s van smullekker resepte word gebruik om die ryk KaapsMaleisiese koskultuur te vier.

Sagteband, 96 ble, 260 x 193 mm

Item Kode: 113310


Zip!

, , , ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R260.00
Plaas in mandjie

Nataniel is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd (sedert 2012). Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Wat is die verskil tussen n vrou se decolletage en haar bo-bors Wat word van Pitte wat heeldag face-lifts kry, en wie is die Beyeres van die dorp wat begin met R, naby die plek wat begin met W,langs die rivier wat begin met B En dan is daar die beeldskone Okkert, met twee oe wat vir jou gekyk het dat jy om verskoning wou vra vir gedagtes wat jy eers later gaan kry, n wasbleek vel, gladder as nat seep, en pienk lippe wat n lading in jou binneste laat opbou het, jy voel jy wil n ponie doodspoeg…Nataniel op sy allerbeste. Spitsvondig en baie snaaks, en tog ook so wys. Hy skryf op een plek: As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap.Die bundel bevat 27 stories in Afrikaans en 14 in Engels.

Item Kode: 102350