Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Sweet Memories

, ,
Klubprys R105.00
Nie-lid R200.00
Plaas in mandjie

Returning to the tastes and memories of yesteryear, this book is an exploration into the world of forgotten sweets and candies – many well-loved favourites as well as some that have been rediscovered or simply created through the combination of retro flavours. While most recipes keep the spirit of the original candy, interesting new interpretations have also been included for the modern cook.

Item Kode: 111540


Kolwyntjies Met Skop

, ,
Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

Hierdie versameling resepte van kolwyntjies wat alkohol in verskeie vorms bevat is deeglik getoets, verfyn en waar nodig aangepas om te verseker dat hulle feitlik flatervry is. Sommige kolwyntjies se versiering bevat likeur, by ander is daar wyn of bier in die beslag self, en by verskeie word jou hap na die middel toe beloon met ’n verleidelike loperige binnekant van die gewildste skemerkelkies.

Item Kode: 111400


Katrien’s Dessert Cakes

, ,
Klubprys R120.00
Nie-lid R220.00
Plaas in mandjie

25 scrumptious cakes with traditional dessert flavours, ideal to serve as an after-dinner treat or even for afternoon tea, illustrated step by step from start to finish. The cake filling and coating recipes can be mixed and matched to create a different taste combination every time you bake.

Item Kode: 111370


Katrien Se Nageregkoeke

, ,
Klubprys R120.00
Nie-lid R220.00
Plaas in mandjie

25 smullekker koeke gebaseer op die geure van tradisionele nageregte en ideaal as nagereg vir middagtee word van begin tot einde stap vir stap verduidelik. Die koekvulsels en -versierings kan na hartelus gemeng en aangepas word om van elke koek wat jy bak ’n unieke smaakbelewenis te maak.

Item Kode: 111360


Katrien Se Koeke

, ,
Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

Katrien is dol oor sjokolade en gebruik dit as versiering vir koeke omdat dit so ’n veelsydige medium is. In hierdie boek wys sy jou hoe om pragtig versierde koeke te skep: vars, eietyds, prettig en onweerstaanbaar. Daar is tegnieke en idees vir almal of jy nou sommer ’n klaargemaakte koek koop en versier of met sorg jou eie heerlike koek bak volgens die resepte in die boek, of jy net vir spesiale geleenthede iets bak of daagliks oonde vol koeke vir ’n tuisbedryf kafdraf.

Item Kode: 111350


The South African Milk Tart Collection

, ,
Klubprys R230.00
Nie-lid R280.00
Plaas in mandjie

Hierdie keer het die bekende broer-en-suster-span die melktertroete deur die land gevolg en die resultaat is die boek propvol melktertresepte. Daar is nostalgiese melktert met ’n krummelrige, tuisgemaakte skilferkors en resepte vir haastige baksters met ’n heerlike koekiekrummelkors of sommer sonder ’n kors. En kyk bietjie wat jy alles in die plek van kaneel kan gebruik.

Hardband, 144 ble, 270 x 210 mm

Item Kode: 108440


Giving Back Childhood

, ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R230.00
Plaas in mandjie

This book marks the 60th anniversary of the Red Cross War Memorial Children’s Hospital in Cape Town. Celebrities and unsung heroes at the hospital share personal memories of food and childhood, as well as the recipes that are the ongoing connection to those memories. For more info visit www.facebook.com/ childrenshospitaltrust.

Item Kode: 103920


The Cookie Jar

, ,
Klubprys R170.00
Nie-lid R200.00
Plaas in mandjie

n Versameling van meer as 90 getoetste resepte vir koekies en beskuit, spesiaal vir die tuisbakker saamgestel. Alles van ou gunstelinge, gesonde, deftige, sout, en tuisstylkoekies. Die resepte is nie net vir ervare bakkers nie; dit is gebruikersvriendelik en maklik om te maak. Die koekiefles herinner ons aan die dae toe koekiebak terapeuties en n belangrike deel van die lewe was.
– Die skrywer is bekend vir haar kreatiwiteit en professionele kosstilering

Item Kode: 103840


Cupcakes With A Kick

, ,
Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

This collection of alcohol-infused cupcake recipes has been tested, tweaked and adjusted where necessary to ensure that they are practically flop-proof. Some have liqueur in the icing some have wine or beer in the cake itself and others have seductive soft centres oozing with delightful cocktail ingredients.

Produk Kode: 111290


Swiets

, ,
Klubprys R105.00
Nie-lid R200.00
Plaas in mandjie

Keer terug na die smake en geure van jou kinderdae met hierdie boek se ontdekkingsreis na die wêreld van toeka se lekkergoed – onder die resepte is vele ou gunstelinge asook party wat herontdek is of deur n kombinasie van retro-geure geskep is. Waar moontlik is die gees van die oorspronklike lekkergoed behou maar daar is ook n paar nuwe interpretasies vir die moderne kok.

Item Kode: 111550


Die Klassieke Suid Afrikaanse Kookboek

, ,
Klubprys R290.00
Nie-lid R350.00
Plaas in mandjie

n Byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek vir familie en vriende met resepte uit ons moderne en diverse Suid- Afrikaanse kultuur. Al die invloede is daar: uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, Indiese en Afrika-kos, en veel meer. Hierdie is n omvattende boek vir heerlike en maklike huiskos met sowat 180 ou gunstelinge en nuwe, innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertand resultate te waarborg. Nie net
spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie, met waardevolle lewenslesse,
-waarhede en -leuses.
* Vir beginner- en ervare kokke
* Volkleurfotos beeld die eindresultate uit

Item Kode: 103900