Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00
Plaas in mandjie

The authors give advice on starting and planting a vegetable garden,
sustainable gardening, the value of trees and much, much more.

Sagteband, 160 ble, 245 x 194 mm

Item Kode: 113230


Anyone Can Grow Vegetables

, ,
Klubprys R120.00
Nie-lid R220.00
Plaas in mandjie

This practical, well-illustrated guide contains everything you need to know to grow your own food. Learn about garden basics, edible garden design, companion planting, crop rotation, extreme climates, containers herbs for cooks, organic garden management, storing and preserving your excess crop. The a to z of vegetables and quick tip guides will show you that really anyone can grow vegetables.

Item Kode: 111230


Blomme Eenvoudig Pragtig

, ,
Klubprys R95.00
Nie-lid R175.00
Plaas in mandjie

Hierdie lieflike boek met sy pragfotos en innoverende idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon. Die meer as 65 idees vir pragtig elegante dog eenvoudige rangskikkings word soos volg aangebied: kitsrangskikkings wat binne enkele minute afgehandel word; maklike rangskikkings en rangskikkings met n bietjie meer om die lyf. Onmisbaar vir elke blommeliefhebber!

Item Kode: 111240


Enigeen kan Orgidee kweek

, ,
Klubprys R195.00
Nie-lid R235.00
Plaas in mandjie

Orgideë was lank die domein van spesialiskwekers, maar as jy die aanwysings in dié praktiese boek volg, kan enigeen dié liefl ike blomme kweek. Dit is boonop spesiaal vir Suid-Afrikaanse toestande geskryf.

Sagteband, 176 ble, 260 x 210 mm

Item Kode: 113200


Plaas in mandjie

How to use statues, sculptures, fi xed structures, water features, plants and more.

Sagteband, 160 ble, 260 x 210 mm

Item Kode: 113240


Plaas in mandjie

An accessible guide to the most commonly grown vegetables, plus many new and unusual ones now available. Written in Griffiths’  quirky, practical style and lavishly illustrated with full-colour photographs for easy reference, this is a one-stop guide to growing any type of vegetable organically.

Sagteband, 184 ble, 260 x 230 mm

Item Kode: 113210


The Container Gardener

, ,
Klubprys R270.00
Nie-lid R310.00
Plaas in mandjie

Use pots to their full potential and transform your garden – whether
it’s a small patio, windowsill or balcony. With Tophill’s ideas you can transform any space.

Sagteband, 144 ble, 260 x 193 mm

Item Kode: 113220


Tuinmaak in houers

, ,
Klubprys R270.00
Nie-lid R310.00
Plaas in mandjie

Daar is altyd plek vir ’n bietjie groenigheid en danksy dié oulike nuwe boek kan jy speel met 40 vindingryke projekte. Frances Tophill het in 2016 by die BBC se Gardeners’ World aangesluit en gehelp om weer lewe in die 50 jaar oue program te blaas. Hier vertel sy onder meer watter plante van houers hou, hoe om ’n vertikale tuin te plant, dammetjie te maak en aarbeie in ’n geut te plant. Kapenaars en almal wat in droogtegebiede woon, sal veral van haar planne hou.

Sagteband, 144 ble, 260 x 193 mm

Item Kode: 113170


Creative Combinations

, ,
Klubprys R115.00
Nie-lid R210.00
Plaas in mandjie

Maximise the appeal of your garden by making the most of its combinations – of shapes, textures, colours and growth forms. This book gives you expert guidance to achieve this with loads of examples from gardens all over the country.

Item Kode: 111280


Master Bonsai

, ,
Klubprys R185.00
Nie-lid R350.00
Plaas in mandjie

Learn the ins and outs of bonsai from a passionate professional who has practised the art for over almost 50 years. Supplemented by excellent drawings by a bonsai grower and informative step-by-step photographs for special techniques, the book is brimful of information and practical advice. The magnificent photographs have been taken over four seasons and show the trees in all their splendour.

Item Kode: 111450


Kreatiewe Kombinasies

, ,
Klubprys R115.00
Nie-lid R210.00
Plaas in mandjie

Vergroot jou tuin se trefkrag deur die beste moontlike gebruik van die kombinasies van kleur, vorm, tekstuur en groeiwyses daarin. In hierdie boek wys twee kenners jou hoe om dit reg te kry met honderde voorbeelde uit tuine van regoor die land.

Item Kode: 111420


Flowers Simply Beautiful

, ,
Klubprys R95.00
Nie-lid R175.00
Plaas in mandjie

This delightful book with its superb photographs and inspirational ideas tells you how to best display flowers. The more than 65 original ideas for beautifully simple arrangements are presented in three sections: instant designs that will take no more than a few minutes, easy arrangements and more challenging combinations. A must-have for every flower lover!

Item Kode: 111320


Garden Mosaics

, ,
Klubprys R205.00
Nie-lid R240.00
Plaas in mandjie

The 25 projects are all suitable for beginners.

Sagteband, 128 ble, 276 x 208 mm

Item Kode: 110370


Mosaïek vir jou tuin

,
Klubprys R205.00
Nie-lid R235.00
Plaas in mandjie

Dis een van die duursaamste kunsvorms ter wêreld en perfek om enige ruimte in en om die huis te versier. Dié pragboek wys hoe om ’n klein terras om te tower of selfs ’n groot tuin te versier. Die uitgebreide afdeling oor tegnieke verduidelik hoe om die regte teëls te kies en hoe om dit te gebruik. Al 25 projekte sal ou hande opnuut inspireer, maar is maklik genoeg vir beginners. Daar is fyn werk soos kindervoetspore en skoenlapperklippe asook stewige ontwerpe wat wind en weer sal weerstaan.

Sagteband, 128 ble, 276 x 208 mm

Item Kode: 110360