Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00
Plaas in mandjie

In dié opvolgboek op Eietydse tuine leer ons hoe om ’n tuin op te kikker met dinge soos standbeelde, beeldhouwerk, water en fokusplante. Die talle foto’s van pragtuine sal jou dadelik aan die werk laat spring!

Sagteband, 160 ble, 260 x 210 mm

Item Kode: 113190


n Tafel Vir Elke Geleentheid

, ,
Klubprys R145.00
Nie-lid R275.00
Plaas in mandjie

Propvol praktiese raad en inspirasie wat jou sal help om tafels te skep wat enige feesviering onvergeetlik sal maak. Die boek bevat volledige planne met tafelversierings, blomme en alles anders wat nodig is om tafels vir 25 verskillende geleenthede te dek, asook meer as 50 watertandlekker resepte en aanwysings om tafelelemente soos servetringe, naamkaartjies, plekmatjies, geskenkboksies en ander dekoratiewe bykomstighede te maak.

Item Kode: 111460