Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Crochet tile motifs

, ,
Klubprys R161.00
Nie-lid R197.00
Plaas in mandjie

This book features motifs with a difference: Moroccan, Delft, Persian and Mediterranean block patterns. each pattern has a diagram, the size, colours being used, degree of difficulty and the complete pattern.

Sagteband, 128 ble, 235 x 210 mm

Item Kode: 110430


Crochet Home

, ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R262.00
Plaas in mandjie

Die Britse hekelontwerper Emma Lamb blaas met hierdie versameling nuwe lewe in hekelwerk. Haar byderwetse styl is ’n vermenging van retro- en antieksjiek style, geskoei op Skandinawiese eenvoud. Sy bring die avontuur van speelse kleurkombinasies en teksture saam in artikels wat maatpas is vir kontemporêr-moderne tuistes. Vul jou huis met warmte en sjarme – kies uit huisversierings, vatlappies en kussingontwerpe of snoesige dekens om jou te vertroos.
• 20 splinternuwe patrone
• Stap-vir-stap-projekte
• 185 volkleurfoto’s
• Kleurkaarte by elke patroon
• Duidelike aanwysings

Produk Kode: 101200