Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Kom Ons Leer Brei

, ,
Klubprys R55.00
Nie-lid R100.00
Plaas in mandjie

Met hierdie boekie en sy vriendelike dierefigure kan kinders gou-gou leer brei. Jy het net ’n bol wol en ’n paar breipenne nodig (en miskien ’n grootmens om jou te help as jy sukkel). Leer stap vir stap hoe om jou eerste steke te brei, en een twee drie het jy iets vir jouself gemaak.

Item Kode: 111410


Knitted Toy Tales

, ,
Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

Discover a magical world where the toys you knit tell stories, play games and sometimes even get up to mischief! Not content with just unravelling your yarn, some will rummage through your scrap bag for sweet vintage fabric to decorate their ears and paws. The patterns are easy to follow and the gorgeous pictures will inspire you to knit all the toys.

Item Kode: 111390


Kids Learn To Knit

, ,
Klubprys R55.00
Nie-lid R100.00
Plaas in mandjie

With the help of this book and its friendly animal characters children can learn to knit in no time at all. All you need is a ball of wool and a pair of knitting needles (and maybe a helpful grown-up if you get stuck). Learn stage by stage how to knit your first stitches and before you know it you will have made something all your own.

Item Kode: 111380


Breistories

, ,
Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

Ontdek ’n towerwêreld waar die speelgoed wat jy brei stories vertel, speletjies speel en selfs kattekwaad aanvang! Maak seker hulle torring nie jou breiwerk los terwyl hulle tussen jou lappies rondsoek vir versierings vir hulle ore en pote te nie. Die patrone is maklik om te volg en die pragfoto’s sal jou inspireer om al die speelgoed te brei.

Produk Kode: 111250


Vrouekeur 50 breipatrone

, ,
Klubprys R225.00
Nie-lid R275.00
Plaas in mandjie

Brei bly gewild! Al wat jy nodig het om in die pret te deel is breipenne en n bol wol. Die boek sluit n wye verskeidenheid splinternuwe en unieke patrone in, sodat jy vir al jou geliefdes iets kan brei: babatruitjies en -mussies, seunskinders, meiesiekinders, mans en troeteldiere! Al die items is met Saprotex-draad gebrei wat oral beskikbaar is, en al die patrone word in Afrikaans en Engels gepubliseer om die boek meer toeganklik te maak.

Sagteband, 112 ble, 260 x 210 mm

Item Kode: 110460