Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

50 Silk Scarves

Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

Learn how to colour and print your own silk scarves achieving fabulous finishes. With 50 patterns and colourways to choose from you can ensure that you always have the perfect accessory for any event or outfit. The techniques in this book are simple enough for a beginner to master yet offer lots of creative ideas for experienced colour crafters.

Item Kode: 111200

50 Syserpe

Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

Leer om jou eie syserpe te kleur en te druk en fantastiese afwerkings te skep. Met 50 verskillende patrone en kleursamestellings om uit te kies kan jy seker maak dat jy altyd die perfekte bykomstigheid vir enige uitrusting of geleentheid het. Die tegnieke in die boek is maklik genoeg vir groentjies om baas te raak maar bied ook kreatiewe alternatiewe vir ervare kleurkunstenaars.

Item Kode: 111210

Plaas in mandjie

Brimful of practical advice and inspiration to help you create tables that will make any celebration unforgettable. Not only does this book contain full place settings flowers centrepieces and everything else for tables for 25 different occasions, it also offers more than 50 mouth-watering recipes and shows you how to make table elements such as napkin rings, name tags, boxes for favours, place mats and other decorative accessories.

Item Kode: 111220

Plaas in mandjie

Learn how to draw with charcoal, pen and pastel with step-by-step workshops from professional artists. Try more than 80 artist’s
techniques, including cross-hatching, stippling, blending and masking. Take on creative challenges with inspiring exercises and art projects to develop your skills.

Hardeband, 304 ble, 255 x 213 mm

Item Kode: 113150

Crafty Gifts

Klubprys R155.00
Nie-lid R205.00
Plaas in mandjie

This children’s craft book is packed with more than 20 original projects, all with clear step-by-step instructions, and is perfect for children aged seven-plus who love to craft. Projects include pop-out cards, DIY printed wrapping paper, bath fizzes and doodle mugs.

Title available mid-November.

Hardeband, 64 ble, 276 x 216 mm

Item Kode: 113650

Fotokuns

Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

Meer as 75 idees om jou fotos kreatief te vertoon en te deel – op hout, skilderdoek, glas, porselein, keramiek, kerse en veel
meer. Met stap – virstap – aanwysings om fotos in geskenke te
omskep met tegnieke soos decoupage en fotomontage.

Item Kode: 103740

Paint Techniques

Klubprys R210.00
Nie-lid R235.00
Plaas in mandjie

This book shows how to transform an old wooden piano, a metal
cabinet, cement floors, tables and chairs, a plain built-in wardrobe, a brick wall, a staircase and even an entire bathroom into works of art with an innovative approach to paint techniques. More than 40 inspiring projects are accompanied by beautiful photographs of
the finished look, plus easy instructions and helpful tips.

Sagteband, 128 ble, 260 x 193 mm

Item Kode: 113160

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)

Plaas in mandjie

Die 35 projekte in hierdie heerlike selfdoen-gids wys hoe jy ’n weggooi- of goedkoop palet kan omskep in praktiese, ekovriendelike meubels, rakke en wynrakke, leunstoele, kiste, boekrakke en selfs fotorame en ’n speelgoedkombuis. Jason Kobrowisky lei jou stap vir stap deur die hele proses. Hy begin by hoe jy ’n palet uitmekaar haal en eindig met raad oor hoe om dit af te rond en te verf. Dié Johannesburgse skrynwerker en meubelmaker ken sy storie en selfs beginners kan sy instruksies verstaan en uitvoer.

Sagteband, 80 ble, 235 x 210 mm

Item Kode: 113140

Verftegnieke

Klubprys R215.00
Nie-lid R250.00
Plaas in mandjie

Hokaai! Moenie daardie ou meubelstuk weggooi nie, Winnie Saayman sal jou wys hoe om dit ’n nuwe baadjie te gee. Of dit nou ’n afgeleefde bank of ou tafel is, of ’n moderne stuk wat jy graag ’n deurleefde voorkoms wil gee, dié boek kan help. Met haar kennis as dekoratiewe kunstenaar en dekorspesialis, het Saayman ’n oorspronklike benadering tot verftegnieke. Kom kyk wat jy alles kan doen met ’n ou klavier, staalrakke, sementvloere, tafels en stoele, ’n ingeboude kas, baksteenmuur, trappe en selfs ’n hele badkamer. Voor jy jou oë kan uitvee, sal dit splinternuut lyk.

Sagteband, 128 ble, 260 x 193 mm

Item Kode: 113130

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)

Hierdie boek sal handwerkers en kunstenaars inspireer en wys hoe om woorde in hulle skeppings te gebruik – van kaartjie- en plakboekwerk tot muurkuns en skilderwerk. Leer waarom dit belangrik is om woorde in skeppings te gebruik, waar om inspirasie en woorde te kry en hoe om woorde deel te maak van skeppings. Die grootste deel van die boek is met woorde gevul wat die soektog na die regte sêding om ’n spesifieke situasie te beskryf ’n absolute plesier maak.

Item Kode: 111610

Fresh Crochet

Klubprys R105.00
Nie-lid R200.00
Plaas in mandjie

Patterns for projects ranging from hair bands and wrist warmers to a beautiful blanket, from dainty earrings to a reversible cushion cover, from little flowers to a rather large pouffe. The book covers all the basic stitches with easy-to-follow text and clear step by step photographs, with new stitches and special techniques explained step-by-step in the projects where they are used.

Item Kode: 111330

Crochet tile motifs

Klubprys R160.00
Nie-lid R195.00
Plaas in mandjie

This book features motifs with a difference: Moroccan, Delft, Persian and Mediterranean block patterns. each pattern has a diagram, the size, colours being used, degree of difficulty and the complete pattern.

Sagteband, 128 ble, 235 x 210 mm

Item Kode: 110430

Vars Gehekel

Klubprys R105.00
Nie-lid R200.00
Plaas in mandjie

Patrone vir oorspronklike projekte – van haarbande en vingerlose handskoene tot ’n nie-tradisionele blokkieskombers, van fyn oorbelle tot ’n growwe vloermat, van vrolike blommetjies tot ’n lekker gemaklike pouffe – met sagte katoengares in moderne kleure. Die omvattende inleiding dek al die basiese steke met duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto’s terwyl nuwe steke en spesiale tegnieke stap vir stap verduidelik word waar hulle in die projekte voorkom.

Item Kode: 111570

Plaas in mandjie

With this book artists crafters and creative souls are inspired and shown how to make use of words in their creations, be they cards, scrapbook pages, wall art or fine art. Learn why it is important to use words in creations, where to find inspiration and words and how to incorporate words in your work. The bulk of the book is filled with words, making the hunt for the right words for a specific situation an absolute pleasure!

Item Kode: 111620

Water Marks

Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

This book takes you beyond the traditional boundaries of muted, delicate and translucent watercolour to create rich, vivid images not only with watercolour on paper, but with other media and materials while still retaining a watery feel and enhancing and expanding the possible textural effects. The projects showcase a mix of water media in familiar and unconventional experimental ways. These include paint, ink, coloured pencils and fabric dye with texture mediums forming part of the repertoire.

Item Kode: 111590

Vintage Remakes

Klubprys R130.00
Nie-lid R245.00
Plaas in mandjie

Over 75 step-by-step projects and 25 illustrated quick ideas to transform old, discarded items into desirable pieces of jewellery, décor, stationery, furniture and more using simple craft techniques, general craft supplies and just a bit of creativity. The author shares valuable advice such as how to give items a vintage look, where to find vintage images, and ideas for second-hand items to use in your projects.

Item Kode: 111580

Plaas in mandjie

This book ensures a very basic understanding of the chemistry of soap. This will set you on the creative path with colour guides, fragrance formulations and practical how-to information on moulds, trimming, curing and packaging. The basics of cold process soap making are explained with step-by-step instructions and illustrated with colour photographs, followed by special soap recipes and over 30 special projects.

Item Kode: 111560

So Nuttig

Klubprys R95.00
Nie-lid R175.00
Plaas in mandjie

23 vindingryke sakke en houers waarmee jy jou huis ordelik en netjies kan hou. Die ontwerpe is pragtig en stylvol en sal ook jou omgewing verfraai. Al die projekte kan met ’n gewone naaimsajien gemaak word. Maak seker dat elke ding in jou huis ’n bêreplek het met laaiverdelers, wasgoed-, speelgoed- en handwerksakke, ’n breinaald-bêrerol, borduurringmandjies, geskenkpapierhouer, toetreksakkie vir juwele en vele meer.

Item Kode: 111530

Kwilt ’n Geskenk

Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

Maak pragtige kwiltgeskenke vir jou huis of vriende en geliefdes. Hier is projekte met maklike laslap- en appliektegnieke vir elke denkbare geleentheid en alle vaardigheidsvlakke van kitsidees wat jy in ’n aand kan voltooi tot items met meer om die lyf.

Item Kode: 111430

Sew Brilliant Bags

Klubprys R100.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

Sew 12 stylish bags in all shapes and sizes by following the easy-to-use instructions and clear step-by-step photography. All the techniques are fully explained and all the projects can be made using a basic sewing machine. Use the ‘design toolkit’ to customise the projects to suit your taste and to successfully design and make your own unique creations.

Item Kode: 111510