Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00
Plaas in mandjie

Onthou jy nog die Ladybird-boekies wat jy as kind by die biblioteek uitgeneem het Ladybird publiseer al sedert 1915 die allerheerlikste kinderstories. Nou kry volwassenes ook weer die kans om die nostalgiese reeks boeke te geniet – maar met moderne grootmens-onderwerpe.

Ter viering van Ladybird se 100ste bestaansjaar verlede jaar het die groep ‘n splinternuwe reeks vir volwassenes uitgebring. Elke boekie in die reeks dien as n humoristiese riglyn vir die tyd waarin ons leef. Die 10 sakgrootte boeke, wat in Oktober verlede jaar die lig gesien het en spog met titels soos The Ladybird Book of Mindfulness en The Ladybird Book of The Hipster, is reeds topverkopers.

Die boeke lyk soos die kinderboeke van ouds, met maklik leesbare teks, ouderwetse prente en praktiese raad wat jou sal laat kraai van die lag!

Item Kode: 105370


Plaas in mandjie

Onthou jy nog die Ladybird-boekies wat jy as kind by die biblioteek uitgeneem het Ladybird publiseer al sedert 1915 die allerheerlikste kinderstories. Nou kry volwassenes ook weer die kans om die nostalgiese reeks boeke te geniet – maar met moderne grootmens-onderwerpe.

Ter viering van Ladybird se 100ste bestaansjaar verlede jaar het die groep n splinternuwe reeks vir volwassenes uitgebring. Elke boekie in die reeks dien as n humoristiese riglyn vir die tyd waarin ons leef. Die 10 sakgrootte boeke, wat in Oktober verlede jaar die lig gesien het en spog met titels soos The Ladybird Book of Mindfulness en The Ladybird Book of The Hipster, is reeds topverkopers.

Die boeke lyk soos die kinderboeke van ouds, met maklik leesbare teks, ouderwetse prente en praktiese raad wat jou sal laat kraai van die lag!

Item Kode: 105460