Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

The Warrior

, ,
Klubprys R10.00
Nie-lid R69.95
Plaas in mandjie

His words stirred men’s hearts; his passion drove him to God. The Warrior tells the story of Caleb, a man whose faith and zeal helped lead God’s people into the Promised Land: a man who stood strong in the face of sin.

Item Kode: 101100


Yehudit

, ,
Klubprys R155.00
Nie-lid R190.00
Plaas in mandjie

Toe generaal Holofernes sy strydmagte op die Jisreëlvlakte vestig, word die dorpie Betulie se kos- en watertoevoer afgesny. Maar Holofernes hou nie rekening met Judit se toewyding aan haar God en volk nie. Uiteindelik vervul Judit haar roeping, al is dit nie op die manier wat sy
verwag het nie.
Sagteband, 260 ble, 198 x 130 mm

Produk Kode: 108290


Die koning se wingerd

, ,
Klubprys R200.00
Nie-lid R250.00
Plaas in mandjie

F.A. Venter herskep die bewind van Agab met die gesag en oortuiging van iemand wat diep nagevors en nagedink het. Die roman toon Agab as n man wat verslinger word tussen die ou Israelitiese waardes en die afvalligheid van sy tyd. Maar die verhaal is ook die verhaal van Nabot, godvresend, maar nie bereid om te erken dat God die God van alle mense is nie. En van die liefde van Nabot se seun Johanan vir Ada, n onmoontlike liefde.

Sagteband, 336 ble, 198 x 130 mm

Item Kode: 110700


Die liefdesbriewe

, ,
Klubprys R165.00
Nie-lid R199.95
Plaas in mandjie

In Die liefdesbriewe neem Marlena Wenger se lewe n onverwagte wending wanneer sy haar vervreemde suster se baba moet versorg terwyl sy reeds haar Mennonitiese ouma in die huis help. Dan is daar die gawe buurvrou wie se seun n vreemdeling en n sak liefdesbriewe in almal se lewe inbring…

Item Kode: 105680


Hasukkah shel David

, ,
Klubprys R155.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

Marzanne Leroux-Van der Boon

Item Kode: 103350


Die meisie in die foto

, ,
Klubprys R200.00
Nie-lid R249.95
Plaas in mandjie

Eva Esch se jonger suster, Lily, verdwyn een nag en laat net n nota agter. Eva dink sy is deur iemand van buite die Amish-gemeenskap weggelok. Dan daag Jed Stutzman, n jong kapkarmaker van Ohio, in Lancaster op met n foto van n Amish-meisie. En die meisie op die verbode foto is glad nie n vreemdeling nie.

Item Kode: 105690


Mispa

, ,
Klubprys R145.00
Nie-lid R175.00
Plaas in mandjie

Met die geboorte van haar agtste kind is Caroline maar 30. Dis in die hart van die Karoo, in die 1890s, op die plaas Mispa. Tussen Caroline met haar fyn siel en Willem – onverbiddelik boer, wat leef vir sy grond – raak die afstand groter. Op die horison pak die onweerswolke van oorlog saam.

Item Kode: 100400