Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00
Plaas in mandjie

Die Bybel in Praktyk is ’n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed én te verdiep. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel in Afrikaans 1983/1992 bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat help om ’n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan. Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings, karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het. Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word. Die Bybel in Praktyk is ’n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur ’n paneel bekende teoloë volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar óók sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.

Item Kode: BR00470


Die Bybel Met Grassroots-Oordenkings

, ,
Klubprys R405.00
Nie-lid R459.95
Plaas in mandjie

Die Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan kombineer die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met 366 uitgesoekte oordenkings deur Angus Buchan. Angus daag jou uit om te groei in jou geloof en die pad elke dag saam met God te stap. Jy kan nou saam met Angus deur die Bybel stap; en ’n Bybelleesplan vir een jaar, teksverse vir spesifieke behoeftes en ’n lys Bybelse beloftes sal jou help om God se beginsels vir die lewe te ervaar.

Item Kode: BR00930


Die Bybel Vir Jong Manne

, ,
Klubprys R315.00
Nie-lid R349.95
Plaas in mandjie

Vandag se seuns soek na God se Woord op hul unieke manier. Michael DiMarco van Hungry Planet het Die Bybel vir jong manne saamgestel om aan hulle unieke behoeftes te voldoen. Hierdie praktiese Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en het verskeie addisionele materiaal deur Michael DiMarco om elke seun te help om die man te word wat God bedoel het hy moet wees. Die Bybel vir jong manne sluit in: – ’n Inleiding vir elke Bybelboek met vinnige feite oor die skrywers, gehoor en temas – 25 volblad-profiele van mans in die Bybel – 200 oordenkings oor onderwerpe wat belangrik is as jy ’n man na God se hart wil wees – Vrae om seuns uit te daag om die Bybel prakties in hul lewe toe te pas – 40 klassieke gebede in moderne taal verwerk – ’n Indeks om maklik verse te kry oor die onderwerpe wat vandag vir seuns belangrik is. Die Bybel vir jong manne is ideaal vir seuns op hul reis saam met God.

Item Kode: BR00940


Die NLV (2011) Familiebybel – Luukse leer

, ,
Klubprys R1080.00
Nie-lid R1,249.95
Plaas in mandjie

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke: – ’n Stamboom. – ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek. – ’n Afdeling getiteld Waar staan dit in die Bybel wat Skrifverwysings gee vir belangrike gebeurtenisse in die Bybel, bekende teksgedeeltes, profesieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy gelykenisse. – ’n Afdeling getiteld Wat sê die Bybel oor … waarin ’n wye spektrum onderwerpe, van aborsie tot wysheid, alfabeties en tematies ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daaroor te lees. Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te vergader en sal lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het. Kenmerke: – ’n Stamboom voor in die Bybel – ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek – Skrifverwysings vir van die belangrikste gebeurtenisse in die Bybel, bekende Skrifgedeeltes, profesieë oor Jesus en Jesus se wonderwerke en gelykenisse – 8 volkleurkaarte – Groot lettertipe – 2 merklinte – Bladsye is goudgerand – Geskenk aan-bladsy – Voetnote om verstaan van teks te vergemaklik – Poëtiese gedeeltes in poëtiese styl geset

Item Kode: BR00960


Holy Bible (NIV – Black Lace)

, ,
Klubprys R187.00
Nie-lid R201.00
Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00370


Holy Bible (NIV – Cherise Pink Lace)

, ,
Klubprys R187.00
Nie-lid R201.00
Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation

Item Kode: BR00360


Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00350


Holy Bible (NIV – Fashion)

, ,
Klubprys R141.00
Nie-lid R150.00
Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00330


Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00390


Holy Bible (NIV – Giant Print) – Tan

, ,
Klubprys R555.00
Nie-lid R604.00
Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00400


Holy Bible (NIV – Luxury)

, ,
Klubprys R247.00
Nie-lid R271.00
Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00380


Holy Bible (NIV – Pink) Tree Design

, ,
Klubprys R177.00
Nie-lid R192.00
Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00340


Holy Bible (NIV ) Black Vinyl

, ,
Klubprys R116.00
Nie-lid R126.00
Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00310


Holy Bible (NIV)

, ,
Klubprys R116.00
Nie-lid R126.00
Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00300


Holy Bible (NIV) Black

, ,
Klubprys R101.00
Nie-lid R111.00
Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00320


Plaas in mandjie

Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns. Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk. Die volgende kenmerke sorg vir ’n unieke ervaring: – Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg – Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte – Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings – Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp – Indeks van woordkuns-teksverse. My kreatiewe Joernaal-Bybel is ’n bron van vrede, vernuwing en inspirasie. Skep ’n unieke kleinood met jou persoonlike stempel wat jy en jou geliefdes geslagte lank sal koester.

Item Kode: BR00950


NIV Standard Bible PU (Tan)

, ,
Klubprys R187.00
Nie-lid R201.00
Plaas in mandjie

Nearly 50 years after its inception, the New International Version (NIV) has become the most widely read contemporary English Bible translation.

Item Kode: BR00410


NIV Wedding Bible Gold

, ,
Klubprys R277.00
Nie-lid R302.00
Plaas in mandjie

The NIV Wedding Bible is an ideal engagement, wedding, or bridal shower gift. During this special time in a woman’s life, there is no better gift than this beautiful NIV Bible. Start a marriage on the right foot by giving the bride-to-be the gift of God’s Word!

Item Kode: BR00420


NIV Wedding Bible Silver

, ,
Klubprys R277.00
Nie-lid R302.00
Plaas in mandjie

The NIV Wedding Bible is an ideal engagement, wedding, or bridal shower gift. During this special time in a woman’s life, there is no better gift than this beautiful NIV Bible. Start a marriage on the right foot by giving the bride-to-be the gift of God’s Word!

Item Kode: BR00430


NLV Geskenkbybel Bruin (Luukse Leer)

, ,
Klubprys R135.00
Nie-lid R149.95
Plaas in mandjie

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees. Gewilde NLV-teks. 7,5 punt lettergrootte. Dubbelkolom-uitleg

Item Kode: BR00750