Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00
Plaas in mandjie

Juliette sien daarna uit om ’n onderhoud met die bekende liefdesverhaalskrywer Alice Beechman te voer, maar dan besef sy Alice Beechman is eintlik die skuilnaam van ’n man. ’n Baie aantreklike man

Item Kode: BA0298


27 DRESSES

,
Klubprys R59.95
Nie-lid R59.95
Plaas in mandjie

Perennial bridesmaid Jane (Katherine Heigl) always puts the needs of others before her own, making her the go-to gal whenever someone needs help with wedding plans. So when Janes younger sister Tess (Malin Akerman) snags the man (Edward Burns) Jane secretly loves, Jane finds herself questioning her role as a wedding junkie for the first time in her life. Meanwhile, a handsome reporter (James Marsden) sees Janes unusual story as his ticket off the bridal beat

Item Kode: DF2895


Plaas in mandjie

Toe sesjarige tweeling by die kleuterskool inskryf, raak Alice dadelik op hulle verlief. Die wewenaar-pa, Sean O’Connor, wat lyk soos beneukte Viking-afstammeling, is egter die probleem. Hy en sy perfekte aanstaande glo slegs aan die harde realiteit en nie in Alice se sprokies nie.

Item Kode: BA0279


Plaas in mandjie

Martiné hou van bont en vrolike uitrustings terwyl Stefan vervelige grys pakke dra. Hy sê sy is ’n hippie en sy meen weer hy is vervelig en verstok. Maar wanneer hy haar soen is verveling glad nie ter sprake nie.

Item Kode: BA0074


Plaas in mandjie

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Thea Holland se vorige Romanzas, Doodgewone wonderwerk, ’n Onverstandige vrou en Bruid in blou.Doodgewone wonderwerk:Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, ’n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is ’n huishoudster nie wat hy nodig het nie …’n Onverstandige vrou:Toe Jens Nielsen Laetitia destyds nie wou hê nie, het sy die pad gevat en hulle kind alleen kom grootmaak. Nou gaan sy terug Denemarke toe om Dot se pa vir haar te gee. Maar opnuut tuimel haar kaartehuis ineen.Bruid in blou:Sondagoggend gesels Jess met haar vriendinne oor haar wittebrood wat oor twee weke begin. Haar droomtroue is tot in die fynste besonderhede beplan. Maandagmiddag trou sy in ’n blou rok en met die verkeerde man voor die landdros.

Item Kode: BA00570


Plaas in mandjie

Dit is 1899. Oorlede Simon, Andolet se aanneempa, bemaak haar, soos besitting, as bruid aan onbekende pionierboer, Christian Nitze, woonagtig op sy plaas in die verre Duits-Suid-Wes-Afrika. Sy reis saam met haar diensmeisie, Leila na die vreemde, nuwe land. Christian daag nie op om haar in Walvisbaai te ontmoet nie, maar stuur sy nors neef, Ferdinand, om proksiehuwelik met haar te sluit. Die uitmergelende tog met die ossewaens van Walvisbaai, deur Swakopmund na Windhoek, leer haar oor meer as net die barre Dorsland waardeur hulle trek. Dit laat vlam tussen haar en Ferdinand ontspring, maar dit mag nie. Sy is, ná alles, getroude vrou.Andolet maak vroeg kennis met die onrus tussen die Herero’s en die boere. Dit noop haar en Leila om by Dawid se mense, die Boesmans, in die wildernis te gaan wegkruip totdat Ferdinand haar uiteindelik na Heimat, Christian se plaas, toe vergesel. Haar skuldgevoel toe Christian haar verwelkom, laat haar haar liefde vir Ferdinand sonder sukses onderdruk.Haar lewe is in gevaar toe dit bekend word dat die hoofman van die Herero’s haar wil ontvoer. Die aankoms van haar sogenaamde Franse familie begin egter stadig haar ware identiteit ontbloot.

Item Kode: BA00700


Plaas in mandjie

Lisa Steyn keer ná ses jaar terug Suid-Afrika toe om Carel de Villiers se huwelik te stop. Sy het net vier weke tyd. Maar sy hou nie rekening met Carel se broer Johann nie. Dit was hý wat haar destyds Londen toe gestuur het sodat sy weg van Carel kon wees.Toe sy Tafelberg weer sien, is die herinnering aan die pyn wat sy destyds ervaar het, baie fel. Nie net liggaamlik ná haar ongeluk toe nie, maar ook emosioneel. Maar gelukkig lyk die prentjie nou anders. Sy is gereed om haar regmatige plek te eis. Haar wonde en hart het intussen genees. Londen het immers alles gebied wat sy nooit in Suid-Afrika gehad het nie. Sy het mense ontmoet wat nader as familie geword het. Sy is die skepper van ’n baie gewilde blog en het twee boeke uitgegee.Haar huis in Italië wag op haar waarheen sy kan terugkeer sodra haar sake op die De Villierse se wynplaas Assordante afgehandel is.Die lewe het egter ander planne: Lisa se aansoek as versorger vir Carel en Johann se pa wat ’n beroerte gehad het, is suksesvol, en sonder dat sy dit beplan het, verander dit die koers van haar lewe …

Item Kode: BA00610


Plaas in mandjie

Ballet is alles in Karmi Schoeman se lewe. Plek vir mans is daar nie, veral nie getroude mans met dwalende oë nie. Dat die lummel van Jaco Liebenberg haar interesseer, krap net haar planne deurmekaar

Item Kode: BA0278


Plaas in mandjie

Josh het nie hiervoor gevra nie. Hy neem vroumense uit en hy hou van hulle. Sodra hulle oor babatjies begin koer en vassteek voor juwelierswinkels, groet hy egter. Maar nou het hy Catharien ontmoet en hy wil bly

Item Kode: BA00270


Blom in die hare

, ,
Klubprys R247.00
Nie-lid R293.00
Plaas in mandjie

Kaila is g’n Salomo nie, waarom moet sy nou keuses maak soos hyHaar seun se meisie is swanger. Wie se kant moet sy kies Die jong man met die pyn in sy oë, of die ongebore baba Die ma van die ongebore baba is boonop die dogter van hóm wat sy heimlik gehoop het vir háár ’n bietjie plesier sou kon bied.Kaila ken van verwerping. Sy is angeneem deur ’n wêreldvreemde vrou wat sommer eendag verdwyn het. Haar eerste liefde was haar Wiskunde-onnie, wat, nou ja.Kaila weet, sy weet, ’n mens het meer nodig as ’n blom in jou hare om gelukkig te wees. Maar wat doen jy as ’n blom jou enigste verweer teen die wêreld is

Item Kode: BA00550


Plaas in mandjie

In hierdie keur bewys Christine le Roux opnuut dat jy nie ’n vasbeslote vrou moetonderskat nie.In Liewe Onskuld soek die wewenaar Nicolas Steytler ’n oppaster vir sy tweekinders. Die jong rabbedoe Olivia Joubert lyk aanvanklik na ’n onwaarskynlikekandidaat, maar sy is vasbeslote om haarself te bewys. Sý sal na Nicolas sekinders kyk en sommer ook ’n vrou vir hom soek.In Om lief te hê aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool omdat sy wilwegkom van die stad se gewoel. Die plaaseienaar is egter openlik vyandigteenoor haar en maak dit duidelik dat hy nie tyd het vir onhandige stadsmeisiesnie.In ’n Veilige hawe besluit Madelein le Grange om met die doodgoeie Johan Brinkte trou, al hunker sy na Colin Viljoen – die man wat sy tydens haar vakansie inDurban ontmoet het. Op hul wittebrood in Kaapstad loop Johan en Madelein virColin raak, met rampspoedige gevolge.

Item Kode: BA00650


CITY OF ANGELS

,
Klubprys R59.95
Nie-lid R59.95
Plaas in mandjie

CITY OF ANGELS

Item Kode: DF3408


E L James revisits the world of Fifty Shades with a deeper and darker take on the love story that has enthralled millions of readers around the globe. Their scorching, sensual affair ended in heartbreak and recrimination, but Christian Grey cannot get Anastasia Steele out of his mind, or his blood. Determined to win her back, he tries to suppress his darkest desires and his need for complete control, and to love Ana on her own terms. But the horrors of his childhood still haunt him, and Anas scheming boss, Jack Hyde, clearly wants her for himself. Can Christians confidant and therapist, Dr. Flynn, help him face down his demons Or will the possessiveness of Elena, his seducer, and the deranged devotion of Leila, his former submissive, drag Christian down into the past And if Christian does win Ana back, can a man so dark and damaged ever hope to keep her

Item Kode: BF00620


Plaas in mandjie

Toe Daan van der Walt, ’n eerstydse Kalahari-boer, ’n vertigo-aanval kry, laai syvervreemde seun hom by ’n monnikeklooster in China af. Onder leiding vanMeester Yang moet Daan tai chi doen in ’n poging om sy balans te herstel. Maardaar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkryvoor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta,sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het.In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die modernelewe met ’n fyn lem oopgevlek.Hierdie boek behoort ’n golf deur Afrikaanse letterkunde te stoot. – Frederik deJager

Item Kode: BA0071


Plaas in mandjie

Nicolaas weet nie die meisie hou van swem en is nie besig om na haar waterdood te spring nie. Hy red haar met moeite uit die water, maar in stede van ’n dankie, kry hy ’n afjak. So maklik gaan hy hom egter nie laat stuit nie.

Item Kode: BA00830


Dubbelspiraal

, ,
Klubprys R285.00
Nie-lid R285.00
Plaas in mandjie

Hy en Xolisa Ndlela sou vriende kon wees, besef geheime agent Koos Jooste hier teen die na draai van die 1994-verkiesing. Want hulle ontdek aspekte van mekaar wat nie een sou vermoed het nie: soos Ndlela se ervaringe in Quatro, die ANC se berugte strafkamp in Angola, en hoe elkeen oor die toekoms voel. Sedert die Soweto-oproer in 1976 kruis die paaie van dié twee Suid-Afrikaners telkens tydens sleutel oomblikke in die land se geskiedenis. Jooste verdedig die bestaande bestel, Ndlela beywer hom vir die nuwe,en Dubbelspiraal plaas die fokus op hoe die magsewewig tussen hulle gedurig verander. Die leser word gevoer van Grahamstad na Soweto, Amsterdam na Parys,Mtubatuba na Bettysbaai. Jooste, agent in die vreemde, moet persoonlike tragedie verwerk, in ’n wankelende wêreld vastigheid soek, en sukkel met die begrippe patriotisme en lojaliteit. En wat kan één mens doen om die euwels van die nuwe heersers se korrupsie te bestry. . . ’n merkwaardige lees ervaring. – Kerneels Breytenbach

Item Kode: BA0091


Ena Murray Keur 17

, ,
Klubprys R205.00
Nie-lid R255.00
Plaas in mandjie

In Verwonde jare spat Daniël Pohl se wêreld aan skerwe met die verskyning van’n skokkende nuusberig: ’n Man in ’n silwergrys Mercedes het ’n vrou se baba insy stootwaentjie doodgery en weggejaag. Daniël het presies só ’n motor, en hy’sdieselfde middag opgemerk in die omgewing waar die voorval plaasgevind het.In Môre lê ver word die rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaanop sy kop gekeer toe ’n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjieopdaag. Sy word ’n baie belangrike lewensles geleer: dat ryk nie gelyk is aanbeter nie.En in Die meisie van Klaradynstraat het prokureur Owen Kemp Elsa Brits vanhaar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde vanal die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot dieagterstrate nie. Hul dogter Isobel het alles wat haar hart begeer, maar sy krypynaanvalle wat deur ’n diep ongelukkigheid veroorsaak word.

Item Kode: BA00500


Fairytale

, ,
Klubprys R290.00
Nie-lid R290.00
Plaas in mandjie

Fairytale is an enchanting rendering of a much-loved classic by the worlds favourite storyteller, Danielle Steel.Camille Lammenais has grown up in the beauty of the Napa Valley surrounded by acres of her family’s vineyards. Her parents, Christophe and Joy, still deeply in love after two decades of marriage, have built a renowned winery and chateau modelled after Christophe’s ancient family estate in his native Bordeaux. Camille has had a perfect childhood, safe in her parents’ love. After graduating from Stanford, she returns to help manage Chateau Joy, her lifetime goal. But their fairytale ends suddenly with her mother’s death.Six months after losing his wife, the devastated Christophe is easy prey for a mysterious, charming Frenchwoman visiting the valley. Camille, still grieving for her mother, is shocked by the news that her father intends to remarry. Then she begins to see past the alluring looks, designer clothes, and elegant manners of the Countess, while her innocent father is trapped in her web…A wonderful, beautifully told tale from America’s favourite novelist, Fairytale is a captivating example of the truths that will always withstand even the darkest storms, and a reminder that sometimes fairytales do come true, and good prevails over evil in the end.

Item Kode: BF00160


Fall from Grace

, ,
Klubprys R290.00
Nie-lid R290.00
Plaas in mandjie

You find strength when youre at your weakest…When Sydneys husband dies, she is dealt another devastating blow. He never changed his will and she is forced to leave the beautiful home they shared. On a flight from Paris to New York, an emergency landing forces her into the arms of Paul Zeller. The pair bond over a shared love of fashion, and before long they go into business together. But Sydneys daughters are less than impressed by their mothers mysterious new acquaintance…Offered a job at Pauls high-street clothing chain, Sydney thinks her luck has turned. But when a scandal hits the company, its Sydney in the firing line.Humiliated, publicly shamed, destitute – Sydney hits rock bottom. There are only two choices: giving up or starting over. With the unwavering support of her daughters and the assistance of an unlikely business partner, Sydney discovers that her greatest adventure might still be to come . . .Fall From Grace is an inspirational story about turning to family in times of trouble, by the worlds favourite storyteller, Danielle Steel.

Item Kode: BF00150

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


Plaas in mandjie

Romantic, liberating and totally addictive, the Fifty Shades trilogy will obsess you, possess you and stay with you for ever.When Ana Steele first encountered the driven, damaged entrepreneur Christian Grey, it sparked a sensual affair that changed both their lives irrevocably.Ana always knew that loving her Fifty Shades would not be easy, and being together poses challenges neither of them had anticipated. Ana must learn to share Greys opulent lifestyle without sacrificing her own integrity or independence; and Grey must overcome his compulsion to control and lay to rest the horrors that still haunt him. Now, finally together, they have love, passion, intimacy, wealth, and a world of infinite possibilities.But just when it seems that they really do have it all, tragedy and fate combine to makeAnas worst nightmares come true …

Item Kode: BF00120