Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00
Plaas in mandjie

Zoya presteer nie op skool soos haar identiese tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op ’n selfie. Dis tog hoe sy Erwee du Rand se oog kan vang.Of is ditWanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy in die wolke oor die kans om tyd saam met Erwee te spandeer. Buitendien, hoe moeilik kan dit nou wees om met ’n begroting te werk Daar is wel ’n paar probleme: die jaloerse Beula, ’n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienerslengpraat en leer skateboard ry . . .

Item Kode: BA00580


Kate in harmonie

, ,
Klubprys R155.00
Nie-lid R170.00
Plaas in mandjie

Kom verloor jou hart op ’n perd.Kate se hele lewe is op sy kop gekeer.Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige plaaslewe. Haar broer moet in sy matriekjaar sy plek in die eerste rugbyspan en sy leerlingraadsbalkie prysgee.Sommer die eerste dag op Uitkyk trek een van die perde Kate se aandag. ’n Wit-en-bruin hings met vurige donker oë. Die perd se naam is Harmonie, maar dit pas glad nie by hom nie – hy is in harmonie met net mooi niks. Wanneer iemand dit naby hom waag, raak hy wild en hy laat nie ’n saal op sy rug toe nie.Will, die plaaseienaars se seun, bied aan om vir Kate perdrylesse te gee. Maar hy maak geen geheim daarvan dat hy reken dié stadsjapiemeisie wat vir perdemis gril, gaan nie die mas opkom nie.Hy hou egter nie rekening met Kate se vasberadenheid nie. Iets aan Harmonie trek haar aan, lok haar elke keer terug na sy kamp waar sy ure lank sit en die perd se grasieuse lyne in haar sketsboek teken. Hoe meer sy oor Harmonie se verlede uitvind, hoe sterker word die band tussen hulle. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen Kate in harmonie is ’n aangrypende, lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen ’n spesiale ruiter en ’n spesiale perd. Kate in harmonie was op die kortlys van LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie in 2017.

Item Kode: BF00910


Kraak

, ,
Klubprys R171.00
Nie-lid R171.00
Plaas in mandjie

In die jaar 2065, na vele natuur rampe, rig geo-ingenieurs n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word HuiGaeb, n baken van vooruitgang aan die suid punt van Chinafrika. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van HuiGaeb invloede van die buitewêreld in. Kara en Kaleb is albei kinderhuis kinders wie se ouers in n droom hospitaal lê, onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend. Sophia, hoof van die sentrum vir spiritualiteit, oortuig Kara en n groep jongmense om die koepel te verlaat en n reis na die noorde aan te pak, want daar, glo sy, sal hulle die sleutel ontdek tot hulle ouers se ontwaking en n eie spirituele ontwaking beleef. Boek 1 handel oor hierdie reis.

Item Kode: BC00610


Mine

, ,
Klubprys R197.00
Nie-lid R242.00
Plaas in mandjie

On stage, Finn is Thor. Angry and invincible. Yet for all his potential, people always leave him. Kayla is the only girl hes ever met who’s worth loving. The only one hes ever wanted to be worth something for. Kayla knows shes weird and unlovable. But she wants to believe there is no reason to be sad any more. In each other Finn and Kayla find the only place theyve ever belonged. Until the ghosts from the past emerge to break them apart.

Item Kode: BF00340


Pienk is nie vir sissies nie

, ,
Klubprys R161.00
Nie-lid R161.00
Plaas in mandjie

Nicci is n willewragtig op n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns sereaksie te sien wanneer hulle besef n meisie het vir hulle weggery. Tot die dagwat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wêreld tuimelineen. Wie sal so iets doen Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity enDonovan die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hullemedemens, en hulle eie waardes. Die boek daag ook geslags- enverhoudingstereotipes speels en slim uit. Nicci is ewe goed in ballet enbergfietsry, maar omdat sy n meisie is, verwag haar ouers en onderwysers dat syvanselfsprekend ballet sal kies. Haar oë gaan ook oop oor die ou op wie sy verliefis, wat eintlik maar net n modelmooi meisie soek vir wie voorkoms en wat andermense van haar dink, mees belangrik is. Sy vind in Donovan n ware vriend wathaar toelaat om haarself te wees.

Item Kode: BA00590


Still Me

, ,
Klubprys R260.00
Nie-lid R293.00
Plaas in mandjie

Lou Clark knows too many things…She knows how many miles lie between her new home in New York and her new boyfriend Sam in London.She knows her employer is a good man and she knows his wife is keeping a secret from him.What Lou doesnt know is shes about to meet someone whos going to turn her whole life upside down.Because Josh will remind her so much of a man she used to know that itll hurt.Lou wont know what to do next, but she knows that whatever she chooses is going to change everything.

Item Kode: BF00320


Plaas in mandjie

Philip Pullman returns to the world of His Dark Materials with this magnificent first volume of The Book of Dust.Eleven-year-old Malcolm Polstead and his daemon, Asta, live with his parents at the Trout Inn near Oxford. Across the River Thames (which Malcolm navigates often using his beloved canoe, a boat by the name of La Belle Sauvage) is the Godstow Priory where the nuns live. Malcolm learns they have a guest with them; a baby by the name of Lyra Belacqua…

Item Kode: BF00330


Plaas in mandjie

Ella Black seems to live the life most other seventeen-year-olds would kill for…Until one day, telling her nothing, her parents whisk her off to Rio de Janeiro.Determined to find out why, Ella takes her chance and searches through their things.And realises her life has been a lie.Unable to comprehend the truth, Ella runs away, to the one place theyll never think to look – the favelas.But there she learns a terrible secret – the truth about the deepest darkest side of herself…

Item Kode: BF00350


Turtles all the way down

, ,
Klubprys R262.00
Nie-lid R293.00
Plaas in mandjie

The wait is over! John Green, the #1 bestselling author of The Fault in Our Stars, is back!It all begins with a fugitive billionaire and the promise of a cash reward. Turtles All The Way Down is about lifelong friendship, the intimacy of an unexpected reunion, Star Wars fan fiction, and tuatara. But at its heart is Aza Holmes, a young woman navigating daily existence within the ever-tightening spiral of her own thoughts. In his long-awaited return, John Green shares Azas story with shattering, unflinching clarity.

Item Kode: BF00360


With Malice

, , ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R192.00
Plaas in mandjie

Jill kan niks onthou toe sy, erg beseer, ná ses weke in die hospitaal wakker word nie. En hoe kan sy haar onskuld bewys ’n Riller van ’n verhaal!

Item Kode: 104360


Plaas in mandjie

Flora has anterograde amnesia. She can’t remember anything day to day: the joke her friend made, how old she is. Then she kisses a boy – her first kiss – and the next day she remembers it. It’s the first time she’s remembered anything since she was 10. But the boy is gone. Desperate to hold on to the memory and feelings of love, she sets off to the Arctic to find him.

Softcover, 320 pages, 198 x 129 mm

Item Kode: 108970


City Girl and the Black Colt

, ,
Klubprys R136.00
Nie-lid R161.00
Plaas in mandjie

Nicole is upset when she has to accompany her mother, a marine biologist, on a research trip to the West Coast. She’d rather stay home in Pretoria and attend a showjumping course at the riding school. Anyway, what will she do surrounded by boring marine biologists all day But once on the West Coast, a mysterious wild horse captures her imagination. And she meets a boy.

Softcover, 165 pages, 198 x 130 mm

Item Kode: 108950


The Leaving

, ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R187.00
Plaas in mandjie

Die onvergeetlike gebeure van ses kinders wat spoorloos verdwyn. Elf jaar later verskyn vyf van hulle
weer doodluiters asof uit die niet…

Item Kode: 104370


Nothing Tastes as Good

, ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R187.00
Plaas in mandjie

Wat gebeur as ’n mens na die stemme in jou kop begin luister ’n Uitdagende verhaal vir tienermeisies oor kos, eet en meer.er.

Item Kode: 104380


The Art Of Being Normal

, ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R187.00
Plaas in mandjie

’n Aangrypende verhaal ontvou wanneer twee seuns uit verskillende wêrelde saamgegooi word in een skool.

Item Kode: 104390


Plaas in mandjie

Dis n jaar sedert Eden laas met Tyler gepraat het. Sy is steeds briesend kwaad vir hom en het intussen Chicago toe verhuis. Wat haar betref, is hy ou nuus. Maar wanneer sy weer Santa Monica toe gaan vir die somervakansie, begin sy wonder of Tyler dalk iets vir haar wegsteek en of hulle nie tog nog op mekaar verlief is nie.

Item Kode: 106990


Plaas in mandjie

Wanneer die 16-jarige Eden Munro instem om die somer saam met haar pa in Santa Monica deur te bring, weet sy nie wat op haar wag nie. Haar pa het n nuwe gesin en Eden ontmoet vir die eerste keer haar drie stiefbroers. Een van hulle, Tyler Bruce, is buierig en verwaand. Maar soos die vakansie vorder, voel Eden al meer aangetrokke tot hom.

Item Kode: 106970


Afkop

, ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R141.00
Plaas in mandjie

Alles gaan oukei wees,het Decker gese. Hy was verkeerd. n Wilde partytjie. n Gesteelde kar. n Sak vol geld. Wat gaan hy doen n Spannende riller.

Item Kode: 104400


Asem

, ,
Klubprys R50.00
Nie-lid R161.00
Plaas in mandjie

Hy haat sy pa. Hy wil wraak neem. Oor al die kere wat Pa dronk was, hom geslaan het…n Aangrypende grootword-verhaal en ware kragtoer.

Item Kode: 104410