Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

“Man van min woorde”: Hy kan toor met honde en rekenaars, maar as dit by praat kom, is Henri van der Merwe hulpeloos en hopeloos. Francesca begeer een van die Duitse herdershonde wat hy teel, maar helaas begeer sy die swygsame Henri mettertyd meer as sy pragtige honde. Sy moet net deur sy swygsaamheid breek… “Man met ’n missie”: Hy gaan haar inkatrol en syne maak. Suutjies, sonder dat sy dit besef. Dis gewoonlik hý wat vir die meisies weghol, maar dié keer het hy sy moses teëgekom. ’n Harder koejawel as Mignon Grobbelaar bestaan nie, maar dis alles net ’n skans en Lukas weet hy moet geduldig wees – maar Lukas is ’n haastige man. “Man van sy woord”: Ná 20 jaar is Lourens skielik terug – ouer en wyser, maar nog net so onweerstaanbaar soos altyd. Daar het baie water in die see geloop en sy is nie meer ’n hulpelose, weerlose jong ma nie. Boonop is daar nie meer plek vir hom – haar wegloopman – in haar lewe nie. Waarom is Bianca dan so ontsteld as hy by hul dogter se gradeplegtigheid opdaag?

Sagteband, 400 ble, 198 x 129 mm

Item Kode: 111180


3 Minutes (Scandi)

, ,
Klubprys R265.00
Nie-lid R302.00
Plaas in mandjie

In this sequel to Three Seconds, onetime Swedish government agent Piet Hoff mann is on the run. Only his handler, Erik Wilson, knows he is living in Colombia under a false identity. When a series of events leaves Piet hung out to dry, DCI Ewert Grens, the enemy who Piet
once tricked, becomes the only ally he can trust.

Sagteband, 496 ble, 234 x 153 mm

Item Kode: 112320


A Column of Fire

, ,
Klubprys R285.00
Nie-lid R350.00
Plaas in mandjie

Ken Follett’s captivating third novel in the Kingsbridge series, A Column of Fire, returns to the setting that began in the best-selling The
Pillars of the Earth and World Without End. It’s Christmas 1558 and Ned Willard, a young man in the queen’s service, returns home
to Kingsbridge as a battle for freedom and tolerance begins…

Hardeband, 768 ble, 234 x 153 mm

Item Kode: 112510

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


Plaas in mandjie

HBO’s hit television series Game of Thrones is based on award-winning author George R.R. Martin’s internationally best-selling series A Song of Ice and Fire. Martin has conjured a world as complex and vibrant as that of J.R.R. Tolkien, populated by a huge cast of fascinating, complex characters, and boasting a history that stretches back 12 000 years.
*Contact Client Services for payment options

Item Kode: 112540


A Legacy of Spies

, ,
Klubprys R265.00
Nie-lid R302.00
Plaas in mandjie

Peter Guillam, staunch colleague and disciple of George Smiley of the British Secret Service, has retired to the south coast of Brittany when a letter from his old Service summons him to London. The reason? His Cold War past has come back to claim him. Somebody must be made to pay for innocent blood once spilt in the name of the greater good…

Sagteband, 272 ble, 234 x 153 mm

Item Kode: 112280


A Stranger in the House

, ,
Klubprys R265.00
Nie-lid R302.00
Plaas in mandjie

You’re making dinner, waiting for your husband to get home from work. That’s the last thing you remember. You wake up in hospital and are told you were in an accident; you lost control of your car in a dangerous part of town. The police suspect you were up to no good. Your husband refuses to believe it. Your best friend isn’t so sure. And even you don’t know what to believe.- Tess Gerritsen, Bestselling author

Sagteband, 304 ble, 234 x 153 mm

Item Kode: 112170

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


Alles begin met Anna

, ,
Klubprys R230.00
Nie-lid R280.00
Plaas in mandjie

Hierdie hartroerende sage is losweg gebaseer op die die skywer se lewe. Dit volg die boeiende geskiedenis van drie geslagte – van hul lief en leef van voor die Anglo-Boereoorlog tot die einde van die Tweede Wêreldoorlog. Bowenal vertel Annemari Coetser die verhaal van haar ouers, Poppie en Frikkie, en waar sy self vandaan kom.

Sagteband, 360 ble, 234 x 152 mm

Item Kode: 112040

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


Angels & Demons

, ,
Klubprys R165.00
Nie-lid R185.00
Plaas in mandjie

CERN Institute, Switzerland: a world-renowned scientist is found brutally murdered with a mysterious symbol seared onto his chest. The Vatican, Rome: the College of Cardinals assembles to elect a new pope. Somewhere beneath them, an unstoppable bomb of terrifying power relentlessly counts down to oblivion. In a breathtaking race against time, Harvard professor Robert Langdon must decipher a labyrinthine trail of ancient symbols if he is to defeat those responsible – the Illuminati, a secret brotherhood presumed extinct for nearly four hundred years, reborn to continue their deadly vendetta against their most hated enemy, the Catholic Church.

Sagteband, 624 ble, 198 x 130 mm

Item Kode: 112240


Plaas in mandjie

In “Wit roos van geluk” wil omtrent niemand vir Rosalie op die plaas hê nie en die man wat sy liefhet se pa weier om haar te aanvaar. In “Huis sonder liefde” wonder Nora Fouché watter geheime die Kepplers wegsteek. En in “Silwer drome” besluit Verona om Amasone toe te gaan om haar ouers se grafte te soek en haar jeugliefde, Konrad, op te spoor.

Sagteband, 544 ble, 213 x 137 mm

Item Kode: 111810


Plaas in mandjie

Vyf jaar ná die aanval wat amper Kris se lewe gekos het, is sy gereed om voort te gaan met haar lewe. Haar aanvallers is agter tralies; haar verbreekte verlowing iets van die verlede. Dan ontmoet sy vir Luca, ’n ultramaraton-atleet in wie se wêreld daar nie plek is vir enigiets behalwe hardloop nie, wat nog te sê ’n vrou met issues. Boonop moet hy konsentreer op sy volgende wedloop in Amerika om sy borge tevrede te hou.

Sagteband, 304 ble, 198 x 129 mm

Item Kode: 111780

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)

 


Brand

, ,
Klubprys R210.00
Nie-lid R270.00
Plaas in mandjie

Die land brand en die mense vir wie Thys Krige omgee, ook die drie vroue in sy lewe, kry seer. In dié vyfde boek in die reeks, word Krige betrek by regeringskomplotte en ’n dikatorskap dreig.

Sagteband, 304 ble, 198 x 129 mm

Item Kode: 111970

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


Charlatans

, ,
Klubprys R255.00
Nie-lid R302.00
Plaas in mandjie

A gripping medical thriller set in a pioneering Boston hospital, where a series of unexpected deaths leads to a terrifying revelation. Charlatans
is an explosive thriller from master of the medical thriller Robin Cook, who has successfully combined medical fact with fiction to produce more than 30 international best-sellers, including Outbreak, Terminal
and Contagion.

Sagteband, 448 ble, 234 x 153 mm

Item Kode: 112390


Chase

, ,
Klubprys R30.00
Nie-lid R80.00
Plaas in mandjie

A man plunges to his death from the roof of a Manhattan hotel. It looks like a suicide – except the victim has someone elses fingerprints and $10,000 in cash.Enter Detective Michael Bennett.<br/>

Item Kode: 102630


Dazzling

, ,
Klubprys R30.00
Nie-lid R80.00
Plaas in mandjie

Shes a starving artist and hes a billionaire playboy…<br/>Siobhan came to New York with a purpose:she wants to become a successful artist. To pay her bills in the meantime, shes the hostess at The Stone Room, a bar for the beautiful<br/>and the billionaires. She was fine with being on her own – until tech billionaire Derick takes her breath away.<br/>

Item Kode: 102580


Die alchemis

, ,
Klubprys R175.00
Nie-lid R200.00
Plaas in mandjie

Die wonderlike, eenvoudige verhaal vertel van Santiago, ’n Andalusiese skaapwagter wat vanaf Spanje na Egipte reis op soek na ’n skat wat by die piramides begrawe is. Dis ’n lofl ied aan die mag van drome.

Sagteband, 218 ble, 213 x 137 mm

Item Kode: 112130


Die Einde van die Storie

, ,
Klubprys R175.00
Nie-lid R240.00
Plaas in mandjie

Wanneer Lizzie besef dat sy nie meer haar man, Marthinus, liefhet nie, neem sy haar lewe en hul huwelik van 28 jaar in oënskou. Marthinus voel egter nie dieselfde nie en glo in hul verhouding. Boonop tree Estelle, hul dogter, op die ouderdom van 24 skielik weer soos ’n tiener op en gaan Lizzie Bosveld toe vir ’n baie eiendaardige naweek saam met baie eienaardige mense. Wat nou?

Sagteband, 304 ble, 198 x 129 mm

Item Kode: 112050


Plaas in mandjie

Deborah word al bitterder omdat Karl haar liefde vir Kit versuur. Die lewe is weer onuithoudbaar vir Karl omdat hy nie haar liefde kan terugwen nie. Boonop het Deborah en Kit letsels van hul eie. Op die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog raak Kurt Mannheim en Vickey Malloy verlief, maar word vasgevang in Europa wanneer oorlog uitbreek. Wat wag volgende op dié twee gesinne?

Beskikbaar 10 November

Sagteband, 520 ble, 234 x 152 mm

Item Kode: 112120

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)


Die Vrou In Die Blou Mantel

, ,
Klubprys R160.00
Nie-lid R190.00
Plaas in mandjie

Bennie Griessel wil ’n ring vir sy Alexa koop – maar hoe gaan hy dit bekostig? Terwyl hy wag om te hoor of die bank sal help, word ’n vroueliggaam op Sir Lowryspas gevind. Die saak beland in Bennie en Vaughn se skoot toe dit blyk dat sy ’n buitelander is – ene Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n Fabritius-skildery wat glo in die Kaap is. Dan vind Lithpel Davids die naam Billy de Palma in haar skootrekenaar, en besef Vaughn dadelik daar’s gróót fout. Hy ken vir Billy, en Billy is bad news.

Sagteband, 128 ble, 222 x 152 mm

Item Kode: 111960

+ BONUSBOEK (sien pryse hieronder)

 


Echoes in Death 44

, ,
Klubprys R175.00
Nie-lid R195.00
Plaas in mandjie

Lieutenant Eve Dallas discovers that someone is preying on wealthy couples, subjecting them to a cruel, terrifying ordeal.
Sagteband, 480 ble,199 x 161 mm

Produk Kode: 109860


Ek en Prins Donkerkuif

, ,
Klubprys R30.00
Nie-lid R135.00
Plaas in mandjie

Die eerste in ’n trilogie. Lehandi se nuwe skool is aaklig, sy droom vergeefs om gewild te wees en ’n creepy nerd agtervolg haar.

Item Kode: 102000