Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Eet reg

, ,
Klubprys R70.00
Nie-lid R230.00
Plaas in mandjie

Vetsug neem veral onder kinders skrikwekkend toe. Zelda Ackerman, gesaghebbende dieetkundige en skrywer vir Baba & Kleuter, gee raad aan besorgde ouers met die samewerking van Louis Awerbuck, bekende sielkundige. Bevry jou gesin lewenslank van emosionele etery.<br/>&bull; Resepte en eetplanne – lekker<br/>&eacute;n gesond<br/>&bull; Voed jou gesin optimaal<br/>&bull; Wenke vir oorgewig kinders

Item Kode: 100740


Food for sensitive tummies

, ,
Klubprys R240.00
Nie-lid R295.00
Plaas in mandjie

This is a book for anyone who suffers from wind, burps, cramps, heartburn, constipation, diarrhoea or bloating. Learn how to cut down on ingredients and food that cause you problems, while still being able to prepare simple, affordable and delicious recipes.

Sagteband, 192 ble, 240 x 190 mm

Item Kode: 110330


Plaas in mandjie

The ideal book for anyone who wants to eliminate sugar from their diet. Based on low-carb, high-fat principles, with the emphasis on home-cooked, nutritional meals, the recipes will increase satiety, reduce sugar cravings and eliminate the need to snack between meals. The book also includes tips on how to incorporate alcohol and exercise into your new lifestyle.

Sagteband, 152 ble, 280 x 215 mm

Item Kode: 110320


The SA Gluten-free Cookbook

, ,
Klubprys R185.00
Nie-lid R220.00
Plaas in mandjie

This book includes a home-made gluten-free flour mix that forms the basis of many of the recipes. There are 100 tried-and-tested recipes, including breads, quiches and pasta dishes. Cauliflower, quinoa and kale feature alongside salmon, pesto and Asian-style chicken, while traditional cooking holds its own with pumpkin fritters, mince pies and Yorkshire pudding.

Sagteband, 152 ble, 280 x 215 mm

Item Kode: 110350


The Banting Solution Pocket Guide

, ,
Klubprys R125.00
Nie-lid R145.00
Plaas in mandjie

Danksy talle versoeke vir nóg basiese resepte in ’n gebruikersvriendelike formaat is die nuwe sakgids nou effens kleiner as A5, die ideale grootte vir jou handsak, broeksak of rekenaarsak. Dit bevat al die wenke en raad wat nodig is het om die Banting-dieet suksesvol te volg en onnodige kilogramme af te skud. Prof. Tim Noakes en kie beantwoord jou grootste kwelvrae, kyk na Banting-mites wat die rondte doen en verskaf handige maaltydplanne.

Sagteband, 184 ble, 198 x 128 mm

Item Kode: 108060


Periodic Fasting

, ,
Klubprys R165.00
Nie-lid R200.00
Plaas in mandjie

Verloor gewig en leef gesond deur die onderbroke vas-metode (ook die 5:2-dieet genoem): Afwisselend eet jy vyf dae gewoon en twee dae min. Eet gewone kos waarvan die hele gesin hou! Studies toon die gereelde inperking van voedselinname vir kort periodes help om chroniese toestande soos diabetes, verhoogde bloeddruk en cholesterol hok te slaan. Propvol riglyne en eetplanne.

Item Kode: 100710


The Banting Solution

, ,
Klubprys R185.00
Nie-lid R220.00
Plaas in mandjie

Uiteindelik! Die allesomvattende boek oor die Banting-leefstyl waarop almal gewag het, met antwoorde op al jou dringendste vrae – plus oplossings vir permanente gewigsverlies. Banting is ’n fenomeen in Suid-Afrika waaroor daar egter ook mites bestaan. Met kwalifikasies in persoonlike voeding en voedingsterapie maak die skrywers – kenners op die gebied – jou touwys. Ook perfek vir beginners en mense wat Die kosrevolusie gekoop het, maar nog onseker is oor hoe om die Banting-leefstyl te volg.

Item Kode: 100730