Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

90 rules for entrepreneurs

, ,
Klubprys R202.00
Nie-lid R222.00
Plaas in mandjie

Oh, look… Another one of those books about rules. Joy.Except that this one may be the defining factor that separates your dream from the reality it could be. Many of us have succeeded at being an entrepreneur. Many, many more have failed.Which side of that would you rather be onSure, entrepreneurship is often about breaking the rules. But there are also a number of them that you should follow if you want to survive long enough to see what happens when you do. A business should be more than just a venture – it should be an adventure! The difference between a successful journey, and a wasted one, is knowing when to do what. That is what this book is about. Not science, but experience. The rules of hustle.

Item Kode: BN00590


Plaas in mandjie

Disciplines like strategy, leadership development, and innovation are the sexier aspects of being at the helm of a successful business; actually getting things done never seems quite as glamorous. But as Larry Bossidy and Ram Charan demonstrate in Execution, the ultimate difference between a company and its competitor is, in fact, the ability to execute.

Item Kode: BN00290


Rand en sent

, ,
Klubprys R200.00
Nie-lid R220.00
Plaas in mandjie

Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG-program, is ’n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiële bestuur. Die kundigheid van kenners van gerespekteerde finansiële instellings word op ’n toeganklike manier beskikbaar gestel aan lesers wat nie noodwendig toegang tot die dienste van adviseurs of konsultante het nie. Raad word verskaf oor hoe om ’n begroting behoorlik op te stel – en te laat klop. SuidAfrikaners wat hulle in die dryfsand van skuld bevind, kry waardevolle wenke oor hoe om uit die spiraal te ontsnap en te begin spaar. Alles wat ’n mens oor eiendombeleggings, algemene en aanlynbeleggings behoort te weet, is hierin vervat. Inligting oor hoe om die maksimum opbrengs uit polisse te verseker, word gegee, en skuiwergate wat ’n mens op die finansiële pad kan laat struikel, word uitgewys. Hierdie boek is noodsaaklike leesstof vir alle Suid-Afrikaners wat verantwoordelikheid vir hul geldsake wil neem.

Item Kode: BN00930


Imagine learning from South Africa’s best of the best in theirrespective fields – be it business, sport, politics, entertainmentor philanthropy – and having access to decades of experience instrategic planning, business and change management, humanresources development, and the nitty-gritty of building a personalbrand that extends to your business and everyone you employ.Look no further than the 200 pages of WIN! Inspiring Interviewswith SA’s Top 20 Leaders by Jeremy Maggs.With 30 years’ experience in journalism, marketing and publicspeaking, Maggs chooses the best of the best he has interviewedover the years, and succinctly captures their winning ways, businesschallenges, some spectacular failures and secrets of their tradeto reach their ultimate goals – being winners! The book looks atattaining all brands of success – whether it be how one leader runsa multi-billion-dollar company; how another inspires masses ofpeople to follow a trend, or how an idea can spark the innovationof a product so basic yet so integral to a community’s prosperity.As you read the book, you will realise there are no hard and fastrules to reaching the top rung of the success ladder – there areunique twists and turns, which enrich each leader’s experience;they are faced with make-or-break split-second decisions; someget a lucky break, while others work, fail and work harder tobecome the cream of the crop. There is a method for each andevery business owner, entrepreneur, manager or franchise owner tomake their business bigger, better and a bold example of winningsuccess.

Item Kode: BN00900


Make or Break

, ,
Klubprys R187.00
Nie-lid R222.00
Plaas in mandjie

Die volgende drie jaar sal bepaal of Suid-Afrika op lang termyn gaan slaag of misluk. Make or Break skep n paar scenarios oor hoe die land in die toekoms gaan lyk. Wie gaan by Zuma oorneem Gaan Pravin Gordhan en sy ondersteuners oorleef
Gaan die koalisieregerings in die hoofstede dit maak

Item Kode: 105230


Plaas in mandjie

As jy jou storie ken, kan die verhandeling van aandele ‘n goeie aanvullende bron van inkomste word. How to Make Money on the Stock Exchange is vir gewone mense,
in eenvoudige taal, geskryf. Die doel Om beginners stap vir stap te leer presies hoe die aandelemark werk en hoe om hierdie kennis in praktiese vaardighede om te sit. Die
boodskap is duidelik: Jy hoef nie n finansiele foendi te wees om geld op die aandelemark te maak nie. Met n bietjie navorsing kan jy ook sukses behaal.

Item Kode: 105320


Plaas in mandjie

Het jy jou eie sakeonderneming Dan is hierdie praktiese gids dalk waarna jy op soek is. Die skrywer deel blink planne om jou onderneming as n dinamiese, vooruitstrewende eenheid te benader. Sekere reels help; ander weer glad nie.

Item Kode: 105330