Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Z is vir Zackie : Die rowwe resies

Jaco Jacobs
, , , , , , , ,

Zackie en Vincent is baie opgewonde oor die skool se kaskar-resies. Maar Anton, die skool se boelie, het ’n splinternuwe kaskar. En hy het ’n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie … Geskik vir leerders in Graad 1 – 3 Huistaal en Graad 3 – 5 Eerste Addisionele Taal

Item Code: BC01380

Club Price R80.00
Non Member R80.00

Zackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan ’n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton, die skool se boelie, het ook ’n splinternuwe kaskar. En hy het ’n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie … Geskik vir leerders in Graad 1 – 3 Huistaal en Graad 3 – 5 Eerste Addisionele Taal

clubprice

R80.00

Item Code

BC0138

There are no reviews yet.

Be the first to review “Z is vir Zackie : Die rowwe resies”