Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Wees jou eie Gim-instrukteur

Eddie Lambert
, ,

Hierdie boek bied jou al die voordele van ’n persoonlike gim-instrukteur, sonder die praktiese uitdagings.
Oefensessies in die gimnasium is deesdae deel van ’n gesonder leefwyse wat baie mense navolg.
Hoe maak jy seker dat jy elke deel van jou lyf kondisioneer om die risiko van beserings te vermy
Hoe kan jy seker wees dat die gimprogram wat jy volg jou draf-, fietsry- of ander fiksheids- of
ontspanningsaktiwiteite aanvul
Hoe kan jy viets en fiks bly en seker maak dat jy oefeninge reg doen sodat hulle doeltreffend sal wees
En hoe vermy jy die verveling wat dikwels na weke van die selfde ou roetine intree
Hierdie boek bied jou al die voordele van ’n persoonlike gim-instrukteur, sonder die uitdaging van roosters, moontlike persoonlikheidsbotsings en om aan een gim gebind te wees. Dit demonstreer meer as 250 oefeninge wat gebruik maak van liggaamsweerstand en toeganklike basiese toerusting (Bosu-, balanseer- en oefenballe, trappe, handgewigte, springtou en oefenbande). Elke oefening word behoorlik verduidelik met die werkende spiere, moontlike slaggate en beseringsrisiko’s aangedui. Dan word al hierdie oefeninge in 26 volledige programme gekombineer. Individuele oefeninge in die programme kan uitgeruil word wat jou keuse selfs groter maak, en baie oefeninge het variasies, asook makliker of moeiliker weergawes sodat jy deurentyd kan vorder of afskaal. Daar is ook spesiale oefenprogramme vir swangerskap.

Product Code: 111630

Club Price R150.00
Non Member R195.00

clubprice

R150.00

Item Code

111630

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wees jou eie Gim-instrukteur”