Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Vreedsame Revolusie

Niël Barnard
, ,

Om ’n vreedsame revolusie om ’n tafel te bewerkstellig is ’n totaal ander uitdaging as om met die vyand agter tralies te onderhandel. Dit het Suid-Afrika se destydse spioenbaas Niël Barnard besef toe ’n grootliks onvoorbereide NP-regering hulle telkens by die Kodesa-onderhandelings teen die ANC vasgeloop het.
As senior onderhandelaar het Barnard in die enjinkamer van die onderhandelinge gesit en die onstuimige proses, wat telkens byna ontspoor het, eerstehands beleef. Hy was daar die dag toe die altyd-kalm Nelson Mandela sy humeur  verloor en teen FW de Klerk uitgevaar het. Hy het gesien hoe die morele hoë grond deur die NP se vingers glip en die ANC die oorhand kry.

In die boek gee Barnard ’n indringende blik op wat presies agter die skerms gebeur het gedurende die spanningsvolle oorgangstyd wat Suid-Afrika se
toekoms sou bepaal.

Softcover, 320 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 110130

Club Price R225.00
Non Member R280.00

Om ’n vreedsame revolusie om ’n tafel te bewerkstellig is ’n totaal ander uitdaging as om met die vyand agter tralies te onderhandel. Dit het Suid-Afrika se destydse spioenbaas Niël Barnard besef toe ’n grootliks onvoorbereide NP-regering hulle telkens by die Kodesa-onderhandelings teen die ANC vasgeloop het.
As senior onderhandelaar het Barnard in die enjinkamer van die onderhandelinge gesit en die onstuimige proses, wat telkens byna ontspoor het, eerstehands beleef. Hy was daar die dag toe die altyd-kalm Nelson Mandela sy humeur  verloor en teen FW de Klerk uitgevaar het. Hy het gesien hoe die morele hoë grond deur die NP se vingers glip en die ANC die oorhand kry.

In die boek gee Barnard ’n indringende blik op wat presies agter die skerms gebeur het gedurende die spanningsvolle oorgangstyd wat Suid-Afrika se toekoms sou bepaal.

clubprice

R225.00

Item Code

110130

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vreedsame Revolusie”