Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Uit die Beek 2018

Barend Vos
, ,

Hierdie Bybelse dagboek is, soos altyd, geskik vir private stiltetyd, huisgodsdiens en Bybelstudie.

Softcover, 400 pages, 234 x 152 mm

Product Code: 113010

Club Price R145.00
Non Member R175.00

Vanjaar verskyn die klassieke Uit die Beek met ’n nuwe invalshoek en uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuse vir elke dag is op die Revised Common Lectionary gebaseer. Dit maak hierdie geliefde Bybelse dagboek soos altyd geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe. Mag hierdie jaar vir jou ’n besondere tyd van geestelike groei wees, sodat jy die Here sal leer ken soos Hy werklik is.

clubprice

R145.00

Item Code

113010

There are no reviews yet.

Be the first to review “Uit die Beek 2018”