Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Tussen Stasies

Irma Joubert
, ,

Die Duitse wesie Gretl kom ná die Tweede Wêreldoorlog in Suid-Afrika aan en word deur Kate en Bernard aangeneem. Maar net Jakób Kowalski ken die rede vir haar nagmerries – en hy het in Pole agtergebly.

Softcover, 512 pages, 198 x 129 mm

Product Code: 112090

Club Price R200.00
Non Member R270.00

As ‘n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.

clubprice

R200.00

Item Code

112090

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tussen Stasies”