Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Shisanyama

Jan Braai
, ,

Die immergewilde Jan Scannell (oftewel Jan Braai) se nuwe braai-boek is gepak met familieresepte en wenke wat van een geslag na ’n ander oorgedra sal word. Steek dus die vuur aan en slyp jou tande vir nuwe gunstelinge soos ontbytpizza, mosterdroomys met T-been, waatlemoenslaai, lam-jaff els en “bacon”-bomme.

Softcover, 200 pages, 250 x 200 mm

Product Code: 113260

Club Price R280.00
Non Member R345.00

Shisanyama is ‘n versameling van die beste braairesepte – geheime familie-resepte en wenke- wat van een generasie na die volgende oorgeplaas kan word. Shisanyama beteken “warm vleis” en verwys na die samekoms en kuiers wat gepaard gaan met vleisbraai. Ontdek gunstelinge soos Ontbytpizza, Chakalaka, Mosterd-roomys met T-Bone Steak, Malvapoeding, Waatlemoenslaai en Lam Jaffles.

clubprice

R280.00

Item Code

113260

There are no reviews yet.

Be the first to review “Shisanyama”