Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Robyn se ongetemde man – Superromanza

Dina Botha
, ,

Robyn het áls wat ’n vrou kan begeer – skoonheid, kreatiwiteit, geld en ’n gesogte beroep. Boon- op staan sy op trou met ’n skatryk man, maar wanneer Connor uit die niet in haar kantoor verskyn, verander haar lewe in ’n oogwink.

Softcover, 304 pages, 198 x 129 mm

Product Code: 111760

Club Price R160.00
Non Member R210.00

Alles wat ‘n meisie maar kan begeer, dit het Robyn. Skoonheid, kreatiwiteit, geld en ‘n gesogte beroep. Boonop kan sy binnekort die vrou wees van ‘n man wat self skatryk is en met dié huwelik sal haar gesin se sakebelange verder bevorder word. Dis nou te sê as hulle kan ooreenkom oor ‘n troudatum, iets waartoe sy haar tot dusver nog nie kon bring nie omdat sy heimlik nie seker is of sy op hom verlief is nie.

In hierdie kritieke stadium verskyn Connor asof uit die niet in haar kantoordeur. Hy wil hê sy moet ‘n ontmoeting met haar pa vir hom reël. Eers toe Robyn nie daarin slaag nie, besef sy haar pa het al die jare ‘n geheim in hom omgedra, iets wat reëlreg bots met die etiek wat hy Robyn en haar susters ingeprent het. Die gevoelens wat Robyn vir Connor begin

clubprice

R160.00

Item Code

111760

There are no reviews yet.

Be the first to review “Robyn se ongetemde man – Superromanza”