Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Ontwakende passie (2de uitgawe) – Superromanza

Dina Botha
, ,

Celestine se susters hou van borduur, grimering en droom van trou. Sý droom van die dag dat sy Lavoisier, die familieplaas, besit. Argonne, die stalmeester en eerste man wat haar soen, vra haar om te kies tussen hom en Lavoisier.

Softcover, 304 pages, 198 x 129 mm

Product Code: 111190

Club Price R160.00
Non Member R210.00

“ Celestine de Péronne se susters verwyl hul tyd met borduurwerkies, mooimaaksessies en dagdrome oor toekomstige mans, maar sy droom van om eendag die eienares van Lavoisier, die familieplaas, te wees. Sy bestuur reeds haar pa se plaas, teel perde, plant wingerde aan en maak wyn.

Haar pa stel ’n aantreklike en sjarmante Fransman, Argonne de Lattre, as stalmeester aan, maar hy verkies meisies soos haar susters. Hy is die eerste man wat haar soen; haar kop laat duisel. Hy vra haar om te kies; dis òf hy òf Lavoisier, en dis die moeilikste besluit van haar lewe.”

clubprice

R160.00

Item Code

111190

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ontwakende passie (2de uitgawe) – Superromanza”