Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Omdat jy jy is

Elza Winckler
, ,

Kathleen en haar susters erf elk vyf miljoen rand by hul tante, mits elkeen ’n maand in haar huis op Greyton gaan bly. Kathleen gaan eerste. Sy moet in elk geval aan ’n sakeplan vir haar onderneming werk. Min het sy ’n huurder met viooltjieblou oë daar verwag.

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 111920

Club Price R85.00
Non Member R95.00

Kathleen en haar susters erf elk vyf miljoen rand van hul tante Peet, mits hulle elkeen ’n maand in haar huis op Greyton bly. Kathleen gaan eerste. Sy moet in elk geval aan ’n sakeplan vir haar aanlyn-onderneming werk. Maar sy het nie kon raai dat ’n mooi man met viooltjieblou oë die kothuis agter die huis sou huur nie. Steyn Erasmus se arm is beseer en Kathleen ontferm haar oor hom. Gou broei meer as goeie buurmanskap tussen hulle . . .

clubprice

R85.00

Item Code

111920

There are no reviews yet.

Be the first to review “Omdat jy jy is”