Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

‘n Brief vir Reina

Elsa Winkler
, ,

Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op McGregor erf. Maar ’n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis deel van ’n sekuriteits kompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se handtekening. Maar dinge is nie heeltemal so eenvoudig nie. Wat op aarde maak Reina met haar ouma se vriende wat afhanklik was van haar ouma En wanneer Reina die huis begin opruim, kom sy op ’n boks vol briewe in die solder af. Met verstomming lees sy hoe haar ouma dit reggekry het om ’n onmoontlike besluit te neem wat uiteindelik haar klein dogter se lewe moontlik gemaak het Iewers langs die pad het sy wat Reina is ophou bid, ophou glo, maar terwyl sy deur haar ouma se lewe blaai, ontdek sy weer haar behoefte aan die Here.

Item Code: BR0097

Club Price R180.00
Non Member R180.00

clubprice

R180.00

Item Code

BR0097

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Brief vir Reina”