Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Melodie Omnibus 2

Maretha Maartens / Wilmari Jooste / Babsie Jacobs
, ,

Menantheau le Clerque se lewe slaan ’n nuwe rigting in toe sy Nick Bender ontmoet in “Dis mooiweer en liefde”, maar dan kruis haar pad weer dié van dokter Kobus Kruger. In “My liefl ing is ’n wolkeman” moet Isabella de Wet haar suster Dublin toe vergesel en daar slaan Adrian Mimnagh haar voete onder haar uit. In “Volbloedvrou vir ’n vaalseun” woon Fransien de Swardt haar skoolreünie by om die spoke uit die verlede verdryf én haar sukses onder ’n paar mense se neuse vryf.

Softcover, 512 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 111800

Club Price R200.00
Non Member R245.00

Menantheau le Clerque se lewe word onverwags in ’n nuwe rigting gestuur toe sy vir Nick Bender ontmoet in Dis mooiweer en liefde . Maar dan beland Nick in die hospitaal en Menantheau en dokter Kobus Kruger se paaie kruis weer. Dis duidelik dat Kobus haar nog glad nie vergeet het nie. Maar hy is nie bereid om altyd in Nick se skaduwee te staan nie. In My liefling is ’n wolkeman moet Isabella de Wet saamgaan as chaperone wanneer haar suster in Dublin gaan kuier. Die Ier Adrian Mimnagh slaan Isabella se voete onder haar uit. Hul naweekkuier by Adrian se gesin lewer ’n aantal verrassings op – soos Aibhilin, sy gewese meisie. En in Volbloedvrou vir ’n vaalseun woon Fransien de Swardt haar skoolreünie om twee redes by: sy wil die spoke van die verlede besweer én haar sukses onder ’n paar mense se neuse vryf. Maar dan word Fransien betrek by ’n intrige van moord en ou geheime. Kaptein Jans Jansen, die hoof-ondersoekbeampte, vergemaklik ook nie juis die situasie nie.

clubprice

R200.00

Item Code

111800

There are no reviews yet.

Be the first to review “Melodie Omnibus 2”