Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Liefde onbeperk

Luné Olivier
, ,

Lelanie wil nie ’n vakansieromanse aanknoop nie, maar Dian Bergh toor behoorlik met haar kop. Maar is sy gereed ná haar laaste ontnugtering? En wie is die blondine wat oral sy aandag probeer trek? En waarom duik sy naam op in ’n korrupsiesaak?

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 111930

Club Price R85.00
Non Member R95.00

Lelanie Ferris wil nie ’n romanse aanknoop tydens haar vakansie in die Kaap nie. Maar Dian Bergh met sy groen oë en sterk gestalte toor behoorlik met haar sintuie. Lelanie worstel egter met verskeie vrae: Is sy reg om aan te beweeg ná ’n groot ontnugtering? Wie is die blondine wat om elke hoek en draai Dian se aandag probeer trek? En watter rol speel hy in ’n saak van korrupsie wat haar firma moet ondersoek?

clubprice

R85.00

Item Code

111930

There are no reviews yet.

Be the first to review “Liefde onbeperk”