Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Kamikaze

Rudi van Rensburg
, ,

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wragtag, wat hy nou alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sien ook, in kolonel Daniels se kantoor by die Nuweland-stasie. Kassie het juis ’n ander werksaanbod gehad…
En dan moet dit natuurlik so kom dat hy in die middel van sy loopbaankrisis teen die grieseligste moordenaar nog te staan kom. Die Pion se moordloopbaan het tentakels wat terugstrek na die Apartheidsera, met moderner euwels soos die Afrika-handel in vervalste medikasie wat ook Kassie se aandag verg. Slim skuiwe, dis wat Kassie moet maak, en gou ook…
Spioenasie en parlementêre wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklubskemerwêreld en ’n kil reeksmoordenaar uit jou nagmerries – Kamikaze is Van Rensburg se spannendste roman nog!

Softcover, 336 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 109590

Club Price R217.00
Non Member R262.00
clubprice

R217.00

Item Code

109590

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kamikaze”