Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Kaalkop 3

Nataniel
, , , ,

In die derde bundel van sy gewilde rubrieke in SARIE deel Nataniel sy insigte met humor en eerlikheid. Plus vyf nuwe stories en meer.

Product Code: 102380

Club Price R50.00
Non Member R398.00

In hierdie derde bundel van Nataniel se gewilde rubrieke in Sarie deel Nataniel sy insigte met humor en eerlikheid, en n waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. Hy is n ikoon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier bied. Buiten 54 Kaalkop-rubrieke, sluit Kaalkop 3 ook 19 rubrieke uit Sarie Kos, vyf voorheen ongepubliseerde verhoogstories en Swanemeer, die ware verhaal.The third collection from the much-loved and very popular SARIE column by this iconic South African entertainment artist and guru. The unique humour, charm and honesty with which Nataniel writes about the simple things in life will inspire and delight all readers. An elegant book filled with wisdom and fun.

clubprice

R50.00

Item Code

102380

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kaalkop 3”