Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Hoë hakke met hoogwater

Jacolet van den Berg
, ,

Die storie van drie onwaarskynlike vriendinne: Simoné die surfer; die wulpse Andrea, en Maggie, verpletter deur haar man se aff air.

Softcover, 288 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 111170

Club Price R200.00
Non Member R245.00

“Lig jou ken, laat gaan en lééf! Onthou dit girls. Dis life-changing insigte dié” Simoné se pa kan nie aanvaar dat sy branderplankrylesse aanbied in plaas daarvan om as dokter te praktiseer nie. Noudat sy raad nodig het omdat sy vermoed haar kêrel steel van hul winkel, word ou verwyte geopper. Sy moes geweet het. Andrea en haar man is lankal haaks, maar eendag ruk hul rusie hand uit en nou weet sy nie meer of hierdie huwelik gered kan word nie, al is daar kinders wat kan seerkry. As hy haar wil hê, gaan hy moet kruip!

Ná Maggie se man, Jannie, se dood aan ‘n hartaanval, maak sy die skokontdekking dat hy ‘n affair gehad het. Dit blyk uit e-posse aan ene Karen Loock. Maggie het antwoorde nodig, al beteken dit ook dat sy vir Karen moet konfronteer. Simoné, Andrea en Maggie is vreemdelinge vir mekaar, maar op ‘n dag wat die lewe hul al drie platgeslaan het, bring die noodlot hulle in ‘n ou kombi byeen en ‘n onwaarskynlike vriendskap begin tussen hulle blom.”

clubprice

R200.00

Item Code

111170

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoë hakke met hoogwater”