Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock
, ,

Drie pragtige liefdesverhale wat bymekaar aansluit. Wie is die keiser wat Jessica Theron se hart gaan wen in “Man van Kaliber”? In “Vrou van formaat” is Danika Roux terug uit Frankryk en is sy behoorlik vies vir mans. En in “Mense van faam” word Debora Richter teen haar wil ingetrek by haar tweelingsuster se skoonfamilie, die Mynhard-clan van die wynland.

Sagteband, 367 ble, 198 x 130 mm

Product Code: 111820

Club Price R190.00
Non Member R235.00

Helene de Kock Keur 2 bevat drie liefdesverhale wat bymekaar aansluit. Wie is die keiser wat Jessica Theron se hart gaan wen in Man van Kaliber? In Vrou van formaat is Danika Roux terug uit Frankryk en sy is vies vir mans. In Mense van faam word Debora Richter teen haar wil ingetrek by die Mynhard-familie.

clubprice

R190.00

Item Code

111820

There are no reviews yet.

Be the first to review “Helene de Kock Keur 2”