Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

God se Beste vir My (RSG)

Riekert Botha, Isak Burger, Este Geldenhuys
, ,

Hierdie splinternuwe Bybeldagboek bied n keur van oordenkings deur 55 geliefde Suid-Afrikaanse skrywers, onder wie Riekert Botha, Isak Burger en Este Geldenhuys, soos soggens en saans op RSG se Sielsgedagte uitgesaai. Die dagstukkies sal jou elke dag die sekerheid gee dat Hy net die beste vir jou wil he en gee, maak nie saak wat jou omstandighede of jou agtergrond is nie. Nou kan jy die dagstukkies rustig lees wanneer jy kans kry en hoef jy nie elke keer vir die radio-uitsending te wag nie. Die grootdruk-formaat van die dagboek maak dit ook maklik om te lees. Bestel sommer dadelik jou eksemplaar!

Product Code: 105650

Club Price R40.00
Non Member R180.00

clubprice

R40.00

Item Code

105650

There are no reviews yet.

Be the first to review “God se Beste vir My (RSG)”