Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Geliefde heler

Malene Breytenbach
, ,

Suster Naomi Roux is glad nie ingenome daarmee om ’n oog oor die aflos-sjirurg Geert Bouwman te hou terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel agter die huis. Maar hulle werk goed saam én is pal in mekaar se geselskap…

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 111940

Club Price R85.00
Non Member R95.00

Die briljante chirurg Geert Bouwman kom by die Mediclinic op Stellenbosch locum. Teatersuster Naomi Roux is glad nie ingenome met die idee dat sy ’n oog oor sy doen en late moet hou terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel en ateljee by tant Merel. Maar Geert en Naomi is gedurig in mekaar se geselskap en hulle werk goed saam. Hoe kan sy onbetrokke staan teenoor ’n man soos dokter Geert Bouwman?

clubprice

R85.00

Item Code

111940

There are no reviews yet.

Be the first to review “Geliefde heler”