Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Fokuspunte en verfraaiings in eietydse tuine

Suzette Stephenson, Louise van Rooyen
, ,

In dié opvolgboek op Eietydse tuine leer ons hoe om ’n tuin op te kikker met dinge soos standbeelde, beeldhouwerk, water en fokusplante. Die talle foto’s van pragtuine sal jou dadelik aan die werk laat spring!

Softcover, 160 pages, 260 x 210 mm

Product Code: 113190

Club Price R170.00
Non Member R205.00

Die onderwerp van hierdie opvolg op Eietydse tuine is verfraaiings en fokuspunte wat die aandag trek, tuine interessant maak en daardie ongedefinieerde ‘iets’ gee wat hulle spesiaal maak. Leer hoe om standbeelde, beeldhouwerk, vaste strukture, waterverfraaiings, fokusplante en veel meer te gebruik om jou tuin pragtig af te rond. Manjifieke foto’s van tuine regdeur die land, wat spesiaal vir die boek geneem is, se uitgebreide byskrifte verduidelik hoe jy die geïlustreerde effek in jou eie tuin kan verkry. Daar is hope wenke en aanbevelings, dus is die boek nie net ‘n visuele inspirasie nie, maar het dit ook ‘n skatkis van beproefde, praktiese raad. Die inhoud sluit die volgende in:
– Paadjies en plaveisel
– Houers
– Kleur en die effek wat dit gee
– Randjies en afwerking
– Standbeelde en beelhouwerk
– Oorspronklike idees
– Ligte en beligting
– Plante as fokuspunte

clubprice

R170.00

Item Code

113190

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fokuspunte en verfraaiings in eietydse tuine”