Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Ek is Liza

Liza Smit
, ,

Ek is Liza vertel die verhaal van ’n moedige vrou wat nieteruggestaan het vir die duwweltjies en skaapdorings op haarlewenspad nie. Sy is die toonbeeld van hoop na die storms, en bewys dat Liefde alles kan oorkom al het ons nie al die antwoordenie.

Item Code: BN00800

Club Price R225.00
Non Member R240.00

Robert en Jeanne Smit is op 22 November 1977 koelbloedig enwreed vermoor. Veertig jaar later is die moordenaars steeds opvrye voet.In hierdie boek ontmoet die leser die Smit-egpaar se dogter,Liza. Sy vertel in haar eie woorde hoe die raaiselagtige moorde tradisionele Afrikanergesin in die laat 1970’s uitmekaar geskeurhet. Nadat Robert Smit bedrog ontdek het waaroor hy net niekon stilbly nie, is hy en sy vrou Jeanne koelbloedig vermoor enhul twee tieners wees gelaat. Die woorde RAU TEM wat op diekombuismure gespuitverf is, was die enigste leidraad. Tot vandagtoe is die betekenis daarvan raaisel.In hierdie aangrypende boek loop die leser die pad saam metLiza. Van haar sorgelose kleintyd oorsee waar haar pa Suid-Afrikaas diplomaat verteenwoordig het, dwarsdeur haar onstuimigetienerjare by familie op Vrystaatse plaas tot waar sy haar vandagbevind.Ervaar saam met haar die lewe sonder ouers en hoe die nadraaivan die moorde altyd deel van haar besluite en afdraaipaaie soubly. Lees oor haar eie vasberade ondersoek na die moorde waarinsy die meedoënlose wêreld van die politiek en die verrotting indie destydse Nasionale Party ontbloot het. Lê saam haar besoekaf by die gevreesde Lang Generaal, Hendrik van den Berg, oudministerPik Botha en ander mense wat rol gespeel het in diepolitiek van die dag. Liza se soeke na antwoorde oor haar ouersse moorde het gelei tot verslag wat aan die WVK voorgelê is metdie hartverskeurende pleidooi: vind asseblief uit wie ons ouersvermoor het.

clubprice

R225.00

Item Code

BN0080

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ek is Liza”