Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Die Vrou In Die Blou Mantel

Deon Meyer
, ,

Bennie Griessel wil ’n ring vir sy Alexa koop – maar hoe gaan hy dit bekostig? Terwyl hy wag om te hoor of die bank sal help, word ’n vroueliggaam op Sir Lowryspas gevind. Die saak beland in Bennie en Vaughn se skoot toe dit blyk dat sy ’n buitelander is – ene Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n Fabritius-skildery wat glo in die Kaap is. Dan vind Lithpel Davids die naam Billy de Palma in haar skootrekenaar, en besef Vaughn dadelik daar’s gróót fout. Hy ken vir Billy, en Billy is bad news.

Softcover, 128 pages, 222 x 152 mm

Product Code: 111960

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)

 

Club Price R160.00
Non Member R190.00

BONUS BOOK PRICING*

Die Vrou In Die Blou Mantel
Membership Bonus Book Price
1 – 5 years 147.20
6 – 10 years 136.00
11 – 25 years 120.00
25+ years 96.00

 

* The bonus book discount will reflect once you place your order, provided that you have logged in with the correct member number.

clubprice

R160.00

Item Code

111960

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Vrou In Die Blou Mantel”