Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Die Klassieke Suid Afrikaanse Kookboek

Melinda Roodt
, ,

n Byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek vir familie en vriende met resepte uit ons moderne en diverse Suid- Afrikaanse kultuur. Al die invloede is daar: uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, Indiese en Afrika-kos, en veel meer. Hierdie is n omvattende boek vir heerlike en maklike huiskos met sowat 180 ou gunstelinge en nuwe, innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertand resultate te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie, met waardevolle lewenslesse,
-waarhede en -leuses.
* Vir beginner- en ervare kokke
* Volkleurfotos beeld die eindresultate uit

Product Code: 103900

Club Price R290.00
Non Member R350.00

Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. Die boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertandresultate vir die beginner- en ervare kok te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie met waardevolle lewenslesse, -waarhede en -leuses. Volkleurfotos beeld die eindresultate van elke gereg uit.

Inhoud: Inleiding; Ontbyt; Brode, pizzas en quiches; Pestos, souse en konfyte; Voorgeregte, Slaaie; Sop; Pasta; Groente en bykosse; Vis en seekos; Hoender; Rooivleis; Koeke, terte en nageregte; Beskuit, koekies en lekkers; Indeks

clubprice

R290.00

Item Code

103900

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Klassieke Suid Afrikaanse Kookboek”