Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Die Huil boek

Ryk Hatting
, ,

Huilboek, sy eerste in 19 jaar, is ’n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960’s aan die Oosrand. Dis die verhaal van die kind op die stoep saam met sy ma, pa, ouma, boeties en Outa Toon. Dis ook die verhaal van Outa Toon self, van wie ons slegs die skouer en rug sien op ’n foto. Dieselfde Outa Toon wat aan Ryk gesê het: “Jy is mos die een met die hart.” Huilboek is ’n kragtoer en bevat volgens Thys Human “een van die aangrypendste slottonele” wat hy in die afgelope tyd gelees het.

Product Code: 100280

Club Price R175.00
Non Member R210.00

Huilboek, sy eerste in 19 jaar, is ’n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960’s aan die Oosrand. Dis die verhaal van die kind op die stoep saam met sy ma, pa, ouma, boeties en Outa Toon. Dis ook die verhaal van Outa Toon self, van wie ons slegs die skouer en rug sien op ’n foto. Dieselfde Outa Toon wat aan Ryk gesê het: “Jy is mos die een met die hart.” Huilboek is ’n kragtoer en bevat volgens Thys Human “een van die aangrypendste slottonele” wat hy in die afgelope tyd gelees het.

clubprice

R175.00

Item Code

100280

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Huil boek”