Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Die Einde van die Storie

Santie van der Merwe
, ,

Wanneer Lizzie besef dat sy nie meer haar man, Marthinus, liefhet nie, neem sy haar lewe en hul huwelik van 28 jaar in oënskou. Marthinus voel egter nie dieselfde nie en glo in hul verhouding. Boonop tree Estelle, hul dogter, op die ouderdom van 24 skielik weer soos ’n tiener op en gaan Lizzie Bosveld toe vir ’n baie eiendaardige naweek saam met baie eienaardige mense. Wat nou?

Softcover, 304 pages, 198 x 129 mm

Product Code: 112050

Club Price R175.00
Non Member R240.00

Lizzie de Villiers dink sy het haar man, Marthinus nie meer lief nie. Sy neem haar lewe en hulle huwelik van 28 jaar in oënskou. Wanneer het hulle uitmekaar begin dryf? Sal sy hulle ou liefde weer kan laat ontvlam? As sy nie kan nie, moet sy in hulle liefdelose, maar gemaklike huwelik bly, of moet sy maar haar eie paadjie stap?

Marthinus stem nie met Lizzie saam nie. Volgens hom is daar niks verkeerd nie, en hy wil gewis hê Lizzie moet bly, lief vir hom of nie.

Die konflik tussen Lizzie en Marthinus veroorsaak konflik tussen Lizzie en hulle dogter Estelle, wat op die ouderdom van vier en twintig skielik soos _ tiener optree. Beide Lizzie en Marthinus voel daar is fout, maar sy bly afsydig en byna vyandig, veral teenoor Lizzie. Lizzie se vertwyfeling bring haar egter nader aan die ander vroue in haar lewe. Hulle word groter bondgenote, elkeen met _ unieke perspektief. _ Geleentheid om afstand te kry tussen Lizzie en Marthinus duik op, en Lizzie gryp dit met albei hande. Sy bevraagteken gou haar oënskynlik onafhanklikheid, en Marthinus word gedwing om hand in eie boesem te steek.

Sal hierdie huwelik die toets deurstaan?

clubprice

R175.00

Item Code

112050

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Einde van die Storie”