Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Cass Abrahams Kook Kaap-Maleis

Cass Abrahams
, ,

Pragfoto’s van smullekker resepte word gebruik om die ryk KaapsMaleisiese koskultuur te vier.

Softcover, 96 pages, 260 x 193 mm

Product Code: 113310

Club Price R140.00
Non Member R175.00

Elke hoofstuk van hierdie gewilde boek gaan oor een van die vele feeste wat die Kaapse Maleiers gereeld vier. Met resepte van die spesiale disse wat vir spesiale geleenthede berei word – die ou gunstelinge, sowel as minder bekende, maar ewe smullekker disse wat tradisioneel op die tafels van die Kaapse Maleiers pronk, asook disse van ander groepe in ons multi-kulturele gemeenskap wat stelselmatig deel geword het van die Kaap-Maleise kostradisie. Die asemrowende kosfoto’s fokus op individuele borde kos, onweerstaanbaar aantreklike voorgesit.

clubprice

R140.00

Item Code

113310

There are no reviews yet.

Be the first to review “Cass Abrahams Kook Kaap-Maleis”