Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Buksie en Bella

Amy Hest & Polly Dunbar (Ko-produksie, Buster and the baby, Walker Books)
, ,

Buksie en Bella is heeldag besig, besig, besig! Hulle jaag mekaar, speel wegkruipertjie en hardloop rond en bont!In die klein rooi huis duik Buksie die hondjie onder die tafel in. Hy wag en kyk en wag nog ’n bietjie terwyl sy hart boems, boems, boems klop. En dan … WHAAA! Uit die bloute verskyn die baba. Sy jil en gil en druk haar neus teen syne! Tyd om ’n nuwe wegkruipplek te kry … Gou, Buksie! Gou, Buksie! Gou, Buksie .. GOU! Hierdie pragtig geïllustreerde prenteboek is ’n ritmiese viering van die prettige, liefdevolle band tussen ’n baba en ’n hondjie. Met ’n snoesige, slaperige einde is hierdie teks die perfekte voorleesboek vir slaaptyd, en dit is ’n fantastiese geskenk vir jong lesers.

Item Code: BC00370

Club Price R120.00
Non Member R140.00

clubprice

R120.00

Item Code

BC0037

There are no reviews yet.

Be the first to review “Buksie en Bella”