Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

1001 Grappe

Jaco Jacobs
, , , , , , , ,

Lus om die jongklomp te laat lag Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse sêgoed, kopkrappers en olifant-grappe. Gr 3 – 5 HT / Gr 6 – 7 EAT

Item Code: BC04470

Club Price R205.00
Non Member R205.00

Wat is klein en rooi en kan dadelik vir jou sê wat 578 x 346 is ’n Tamatie met ’n sakrekenaar. Wat is bruin en harig en maak op volmaannagte pie-pô-pie-pô ’n Brandweerwolf. Wat is deurskynend en ruik soos wortels ’n Hasie-burp. Wat het gebeur met die seesiek lemoen Hy’t ’n naartjie geword. Wat is die toppunt van stadig As jy ’n uur vat om tweeminuut-noedels gaar te maak. Lus om die jongklomp te laat lag Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse sêgoed, kopkrappers en olifant-grappe. Ure se pret gewaarborg! Gr 3 – 5 HT / Gr 6 – 7 EAT

clubprice

R205.00

Item Code

BC0447

There are no reviews yet.

Be the first to review “1001 Grappe”