Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00
Showing the single result

Clarice & Die Reenboogkidz

, , , ,
Club Price R101.00
Non Member R101.00
Adding to cart

Oorspronklike liedjies, geskryf deur Arnold de Wet en sy pa, Jan, wat al jare suksesvol in die kindermark golwe maak. Met kleurryke stelle, lessies, danse en poppekasstories bederf hierdie kombinasie van DVD en CD die jong mark met vars Afrikaanse kindergospelmusiek. Aanbeveel by lesgee in kinderkerke, kleuter- en laerskole. Snitte sluit in:

• Jesus is die beste
• Al die begeertes
• Ek is ’n wenner
• Nuwe dag

Product Code: 200060